Curiosity, Nasa se mobiele verkenninglaboratorium wat onlangs op Mars neergelaat is, het spoelklippies in die oorblyfsels van ‘n ou stroompie gekry.
3-D fotografie vir vloedimpak ingespan
Nuwe draagbare tegnologie word ingespan om in ‘n ommesientjie driedimensionele opnames te maak van die skade wat verlede week deur orkaan Isaac oor dele van die VSA aangerig is.
SA-studente bou ruimte-satelliet
Die Kaapse Peninsula Universiteit van Tegnologie (CPUT) het Dinsdag gesê die ontwikkeling van Suid-Afrika se derde satelliet wat na die ruimte lanseer gaan word, is vir hulle ‘n pluimpie.
Foto: Mars van naby
Nasa het Maandag daarin geslaag het om die Curiosity-kernkragaangedrewe motor veilig op die rooi planeet neer te laat. Curiosity het net na 07:30 op Mars geland.
Marslanding en die Boerseun
Maandagoggend, net na 06:30 Suid-Afrikaanse tyd, sal die wêreld weet of die mensdom een van sy grootste prestasies behaal het.
‘n Lewe op mars?
Min ruimteprojekte sedert die eerste maanlanding het die Amerikaners se verbeelding so aangegryp soos hierdie sending, bekend as die Curiosity-sending.
Foto: Venus voor die son
Vir die wat nie Woensdagoggend kon sien hoe die planeet Venus voor die son wentel nie – Nasa het seker gemaak dat dié rare sterrekundige gebeurtenis gedokumenteer word.
Venus sorg vir rare sterrekundige verskynsel
Suid-Afrikaners kan uitsien na ‘n rare verskynsel wat Woensdagoggend in die lugruim te siene gaan wees wanneer die planeet Venus tussen die aarde en die son gaan verbybeweeg.
Video: Suksesvolle SpaceX-lanseerpoging ruimtestasie toe!
Die eerste ruimtetuig wat deur ‘n privaat onderneming na die internasionale ruimtestasie gestuur word, is Dinsdag suksesvol lanseer.
Video: PTA-man se lanseerpoging na ruimtestasie misluk
SpaceX, ʼn privaat onderneming wat deur ʼn ingenieur en uitvinder van Pretoria besit word, het Saterdag misluk in sy poging om ʼn vuurpyl na die internasionale ruimtestasie te lanseer.
Video: Supermaan oor Kaapstad
Talle Kapenaars het Sondag op Leeukop bymekaar gekom om na die supermaan te kyk.
Maroela Media bars uit sy nate
Danksy jou bydrae groei Maroela Media só vinnig dat ons na ʼn nuwe webbediener moet skuif! Lees hier om uit te vind hoe dit jou gaan raak.
Tegnologie bekendgestel in stryd teen renosterstropery
Een van die produkte is radartegnologie wat deur die Amerikaanse weermag gebruik word.
Kenner: ‘Geen rede tot kommer oor sonvlam nie’
ʼn Kenner sê daar is geen rede tot kommer na ʼn baie sterk sonvlam-uitbarsting wat se bestralingstorm Dinsdagmiddag die aarde tref nie.