“Haar familie moes haar uitken aan die klere wat sy gedra het, want haar gesig was onherkenbaar vermink.”
Rowers slaan op kerk toe
Die verdagtes het op die kerklede se selfone en geld aangedring.
Man verdrink toe vlot omslaan
Die liggaam van ʼn 29-jarige man is Vrydag sowat 6 m onder die water gevind nadat hy in ʼn dam verdrink het.
Vrou sterf in motorfietsongeluk
“Die man het beheer oor die motorfiets verloor en dit het die pad verlaat.”
Verdagte vas ná man drie rowers takel
Die verdagtes het die egpaar in hul huis met skroewedraaiers gedreig en ʼn geveg het tussen die man en die verdagtes uitgebreek.
Skermswewer (21) tref kragdrade
Die fratsongeluk het Vrydag omstreeks 13:00 plaasgevind.
Oom gevonnis vir verkragting van tiener
“Die 16-jarige slagoffer het saam met haar oom gebly toe sy oor ʼn tydperk van twee maande deur hom verkrag is.”
Man sterf in industriële ongeluk
“Die man is op die grond tussen ʼn stootskraper en ʼn groot industriële masjien aangetref.”
Tekenprent: Plaasmoorde
Die eerste helfte van 2018 is nog nie heeltemal verby nie en reeds het daar in dié tydperk 34% meer plaasaanvalle plaasgevind as in die eerste ses maande van 2017.
Goeie nuus vir gestrande SA’ners in China
Die jong Suid-Afrikaanse onderwysers wat in China gestrand was nadat hulle deur ʼn slenterslag gevang is, is terug in die land.
Gautrein-werkers staak
Gautrein-werkers het begin staak nadat daar nie aan hul eise vir indiensnemingsvoordele voldoen is nie.
Die wêreld in foto’s – 29 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Verhoging vir werkers in gasvryheidsektor
Werkers se maandelikse, weeklikse asook uurlikse lone sal in ooreenstemming met die verbruikersprysindeks verhoog word.
WNNR-verslag bevestig ontstaan van Knysna-brande
“Ruimteagentskappe het beeldmateriaal en satellietdata beskikbaar gestel en dit het ʼn goudmyn van inligting vir WNNR-navorsers gebied op grond waarvan hulle die waarskynlike reeks gebeurtenisse kon aflei.”
Groenkrag: Eskom kry lening by Duitse bank
Eskom beweer ook dié leningsfasiliteit demonstreer die verbeterde marksentiment en vertroue in Eskom se leierskap om die maatskappy op die pad na herstel en volhoubaarheid te lei.
Advokaat vra dat SAID-ondersoek eers gestaak word
Vyf SAID-beamptes het Woensdag voor die kommissie getuig en ʼn donker prentjie geskets van Moyane se leierskap by die inkomstediens.
Betogers maak amok in Steynsrus
ʼn Gemeenskapsaal, ʼn munisipale kantoor en die huis van ʼn plaaslike polisiebeampte is Vrydag in die vroeë oggendure in Steynsrus in die Vrystaat met petrolbomme bestook en beskadig.
Baba in fratsongeluk doodgeskiet
Die dogtertjie is op die toneel oorlede.
Grahamstad kry nuwe naam
Volgens Mthethwa is dié dorp se naam verander om in lyn te wees met die voorskrifte en gees van die Grondwet.
Polisie vra hulp om man op te spoor
“James Michael Allen (42), ʼn inwoner van Welkom in die Vrystaat, is verstandelik gestremd.”