“By Eskom het die staatskapingmonster hom só dik geëet hy wil bars. Die kragvoorsiener het ʼn reuseskuldlas en te veel werknemers wat hy nie kan bekostig nie.”
Jeffreys-egpaar dood in huis aangetref
“Die polisie is omstreeks 10:00 na die huis ontbied waar beamptes op ʼn tragiese toneel afgekom het.”
Modimolle-plaasaanval: Vrou kritiek
Die aanvallers het geld geëis en in die proses vir Lesley deur die ruit van die bakkie geskiet.
FAK vra dat regering afstand doen van ‘Die Stem’ se outeursregte
“Op dié wyse lig ons ‘Die Stem’ uit die politieke bokskryt, sodat dit as ’n kultuurlied soos ander Afrikanerkultuurliedere in die FAK-Sangbundels gekoester, gesing en bewaar kan word.”
ANC wen groot in Vrystaatse tussenverkiesing
Die regerende ANC se leiers het rede om breed te glimlag nadat sy kandidaat vandeesweek ʼn baie groot oorwinning in die Wes-Vrystaat behaal het.
Ngcobo-polisiemoorde: ‘Staat het sterk saak’
Twee van die beskuldigdes het reeds hulself en ander tydens hul aansoek om borgtog by die misdaad impliseer.
Nog ʼn dag van beurtkrag aangekondig
Die kragvoorsiener het ook laat hoor dat beurtkrag oor die naweek hoogs waarskynlik is.
Video: Vrou wil ‘uit hospitaal stap’ ná ongeluk op dam
“Ek vertrou op die Here, hy sou nie hierdie kind so ver gebring het net om haar nou te los nie. God het ʼn plan met haar lewe, ek is oortuig daarvan.”
Ses vas vir gewaagde Menlyn-rooftog
Ses verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn rooftog Maandagaand by Menlyn Mall in die ooste van Pretoria waartydens peperduur Rolex-horlosies gesteel is.
Polisiekar ry vier dood
“Die slagoffers is twee vroue, onderskeidelik 27 en 38 jaar oud, en twee seuns, vyf en sewe jaar oud.”
Ramaphosa gryp in by veiligheidsagentskap
Pres. Cyril Ramaphosa het ’n hoëvlak-hersieningspaneel aangewys om die mandaat, kapasiteit en organisatoriese integriteit van die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) te evalueer.
Betogings vlam weer op in Koster
ʼn Vragmotor waarin lewende hoenders vervoer is, is Donderdag tydens die betogings geplunder.
Oorwinning vir slagoffers van seksuele misdade
Die uitspraak kom nadat agt beweerde slagoffers, die sogenaamde “Frankel Agt”, ʼn aansoek gebring het om dié bepaling in die Strafproseswet te betwis.
Vrou tydens plaasaanval geskiet
Lede van Heritage Protection Group, die polisie en die plaaslike buurtwag is tans op die spoor van die aanvallers.
Ouers van verlate babadogtertjie gesoek
Die baba is deur ʼn man gevind wat op die voetpaadjie op Draaifonteinweg in Greenbushes gestap het.
Gordhan gryp in by Eskom-dispuut
“Alle partye word ook versoek om hulle te weerhou van geweld en intimidasie en nie die aflewering van steenkool te ontwrig nie.”
Natu-adjunk ontvang doodsdreigement ná ‘sluipmoordpoging’
Hy is in Mei deur die ruit van sy motor geskiet en tot by die hospitaal deur sy aanvallers agtervolg.
Pta-polisiestasie tydens onluste beskadig
Die provinsiale polisie met die hulp van omliggende streke se beamptes, die openbare ordepolisie, die polisie se lugvleuel en die Tshwane-metropolisie moes in die ooste van die stad ingryp.
Nuuskommentaar: Wees sterk
Al hoe meer berigte lui dat pres. Cyril Ramaphosa se wittebrood verby is, en dat die kwessie van onteiening sonder vergoeding die land bitter seer byt nog voor dit werklikheid kon word. Twee liedere, “Die lied van Jong Suid-Afrika”, en die Afrikaanse bewoording van “Plea for Africa”, kan dalk ’n herstelpoging inlui wat tot almal se voordeel is.
Tekenprent: OB sê oor Zille se kolonialisme-twiet
Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), het bevind dat Helen Zille, die premier van die Wes-Kaap, nie in goeder trou óf in die beste belang van goeie regering opgetree het in haar uitsprake oor kolonialisme verlede jaar nie.