Eers het sy die dood vrygespring in ʼn grusame botsing, tóé moes sy vir ʼn tweede keer in die hospitaal om haar lewe veg. Nou het ʼn Gautengse vrou álles verloor weens dié botsing.
Die wêreld in foto’s – 28 Junie 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Brandstofpryse gaan wéér styg
Dit sal die soveelste maand wees wat brandstofpryse styg.
AfriForum vra vir kommissie van ondersoek na oorsake van plaasmoorde
Tydens die bekendstelling is ’n bandopname gespeel waarin ’n leier van die 28-tronkbende beweer dat Julius Malema, die EFF-leier, hulle in die tronk gaan sien het om oor plaasmoorde te praat.
KFC-voorval: Polisie wil glo nie ‘bewyse’ oorhandig
“As ons nie daardie foon kan kry nie, sal ons nie in ʼn posisie wees om vir die verhoor voor te berei nie.”
Polisiebeamptes jare ná man se dood van moord aangekla
Vriende het hom die oggend bewusteloos in ’n polisiesel aangetref.
Só kan Dag Zero ook in 2019 vermy word
“Ons is nou in ʼn posisie waar ons kan verklaar dat ons dit nie net reggekry het om Dag Zero in 2018 af te weer nie, maar dat ons ook veilig deur die somer van 2019 sal kan kom.”
Sneeu, bibberweer die naweek op pad
Suid-Afrikaners kan hulself staal vir besonderse koue weerstoestande asook sneeu in sommige dele van die land.
Hof sê oor omstrede fliek se ouderdomsbeperking
Die fliek is vroeër vanjaar as pornografie geklassifiseer wat tot gevolg gehad het dat die rolprent nie in hoofstroomfliekteaters gesien kon word nie.
DA se Patricia-hoofpyn vererger
Die DA se Kaapse kopseer het in ’n migraine verander noudat ’n volbank van die Kaapse hooggeregshof in Patricia de Lille se guns bevind het oor die pogings om haar uit die DA en die Kaapse burgemeesterskap te skop.
Lesse uit die eerste twee dae se grondverhore
Wat uit die eerste twee openbare verhore duidelik geblyk het, is dat elkeen hul pond vleis wil hê, dat min mense by die openbare verhore hul emosies gaan probeer beteuel en dat die EFF steeds die meester van opsweping en konflik bly.
Bevindings oor Aucamp-aanstelling bekendgemaak
Die bevindings oor die ondersoek na die aanstelling van Marietha Aucamp, die Stad Tshwane se voormalige hoof van personeel wat daarvan beskuldig is dat sy oor haar kwalifikasies gelieg het, is Donderdag bekendgemaak.
Wending in Blou Bul-‘aanrandingsaak’
“Dit sal nie in die belang van geregtigheid wees as die verhoor nie vandag voortgaan nie.”
Nuuskommentaar: Mandela se versoeningsprojek misluk – prof. Willie Esterhuyse
Die bekende prof. Willie Esterhuyse het pas in ’n lesersbrief laat blyk dat die versoeningsprojek van Mandela, De Klerk en Mbeki dood is. In die plek daarvan het een van vergelding en toe-eiening gekom.
Aanklagte teen beskuldigde in Eskom-moordsaak teruggetrek
Thembesile Yende se liggaam is in ʼn ongebruikte kantoor van Eskom se Pieterboth-substasie in Springs aangetref.
Ope brief aan president oor grondkwessie: ‘Jy vat ons toekoms weg’
“Ek weet nie hoe die regering verwag ons moet aanhou risiko’s waag en soveel van onsself belê as alles net weggeneem kan word nie.”
Bejaarde sterf ná wrede hameraanval
Sy het saam met haar volwasse seun wat doof en verstandelik gestrem is, gewoon. Hy is ongedeerd gevind, maar kan nie vir die polisie sê wat gebeur het nie.
Ma skiet man wat dogter glo teister
“Die manier waarop hy die huis probeer binnegaan het en die goed wat in sy besit was, dui daarop dat hy nie goeie bedoelings gehad het nie.”
Ondersoek na DA-raadslid se Israel-opmerking voltooi
Sy is vroeër in Junie geskors nadat sy glo getwiet het: “I would like to declare that I am a friend of Israel, and the city of Johannesburg is a friend of Israel! Shalom Shalom!”
Soektog na vermiste Kaapse sielkundige duur voort
Die kliniese sielkundige van Kaapstad wie se verlate motor dié naweek in die Cecilia-woud in Constantia aangetref is, word steeds vermis.