Wildbewaarders wat na Sudan omgesien het, het hom as “sagmoedig” beskryf en gesê hy het “talle harte gesteel weens sy waardigheid en krag”.
Die wêreld in foto’s – 19 Maart 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Poetin aanvaar oorwinning in Rusland-verkiesing
Van die Noordpool tot die Internasionale Ruimtestasie het persone hul ondersteuning vir Poetin gewys. Sy verkiesingstermyn strek tot 2024.
Ramaphosa wens Chinese president geluk met herverkiesing
Pres. Cyril Ramaphosa het Sondag president Xi Jinping gelukgewens met sy herverkiesing vir die Volksrepubliek China.
Hof verwerp man se verweer dat hy leef
“Ek is amptelik dood, alhoewel ek leef. Ek het geen inkomste nie, en omdat ek as dood geregistreer is, kan ek niks doen nie.”
Minstens 4 dood, honderde ontruim tydens brand in hotel
Minstens vier werknemers is dood en meer as 300 gaste ontruim toe ʼn brand Sondag in ʼn hotel- en casinokompleks in die Filippynse hoofstad uitgebreek het.
Verkiesing onderweg in Rusland
Kiesers in Rusland stem Sondag in ʼn verkiesing waarna pres. Wladimir Poetin hoogs waarskynlik weer as president aangewys sal word.
Man jaag met motor deur Britse nagklub
ʼn Man is in hegtenis geneem op aanklag van poging tot moord nadat hy met sy motor in ʼn nagklub in die suide van Engeland ingejaag het. Verskeie mense is beseer, het die polisie Sondagoggend vroeg gesê.
10 sterf toe klein vliegtuig huis tref
Tien mense is Saterdag dood toe ʼn klein passasiersvliegtuig ʼn huis in Manila in die Filippyne getref het.
FBI se adjunk 24 uur voor sy aftrede afgedank
Die Amerikaanse prokureur-generaal Jeff Sessions het Andrew McCabe, die voormalige adjunkdirekteur van die FBI, net meer as 24 uur voor hy sou aftree, afgedank.
Rykste man in Hongkong tree af op 89
Die 89-jarige Li Ka-shing, Hongkong se rykste man, het Vrydag bedank as die voorsitter van sy sakeryk. Hy het die leisels aan sy seun oorhandig.
Woef per ongeluk oorsee gestuur
ʼn Hond, wat per ongeluk na Japan gestuur is, is weer met sy gesin in Kansas in die VSA herenig.
Die wêreld in foto’s – 16 Maart 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Hiér is die gelukkigste lande ter wêreld
Die ranglys word bepaal deur verskillende aspekte van algemene welstand te meet: onder meer inkomste, vryheid om keuses te maak, vertroue in die regering en ʼn gesonde lewensverwagting.
Emirates-waardin sterf ná val uit vliegtuig
Polisieowerhede en die burgerlike lugvaartowerheid het bevestig dat hulle die “verwarrende omstandighede” rakende haar dood ondersoek.
Minstens 4 dood toe brug ineenstort
Die brug is Saterdag geïnstalleer onderwyl konstruksiewerkers nog besig was om daaraan te werk.
Die wêreld in foto’s – 15 Maart 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Nobelpryswenner gehospitaliseer, vrou dood gevind
“Ons is verpletter oor die verlies van ons geliefde ma en vrou [vir ons pa] wat naby die einde van haar stryd met Parkinson se siekte was.”
Bemanningslid kritiek ná val uit vliegtuig
ʼn Ander ooggetuie het gesê dat sy na bewering ʼn glasbottel onder haar ken gehou het voordat sy gespring het.
Lugredery gekap ná hond in bagasiekas vrek
Volgens ʼn ander passasier het ʼn lugwaardin daarop aangedring dat die hond in die oorhoofse bagasiekas van die vliegtuig geplaas word.