“Jy is deel van God se koninkryk,” sê Ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
Luister: Majozi bekoor met sy styl van Suid-Afrikaanse indie-folk musiek
Majozi het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen oor sy nuwe album, wat einde Maartmaand vrygestel is, gesels. Luister na die gesprek hier bo, asook ‘n akoestiese weergawe van sy liedjie, ‘Fire’.
ToekomsVenster: Lewe en beweeg deur God
Ons lewe en beweeg deur God deur te luister en te vra.
ToekomsVenster: Reageer op God se teenwoordigheid
As beeld van God is ons mense wat op God se teenwoordigheid reageer. Ons reageer deur God se bekendmaking te erken en om te luister.
Luister: Jakkals en Leo is ʼn duo-wenresep
Kevin Leo en Jakkie Louw, twee van Suid-Afrika se gewildste sangers, is weer saam op die verhoog met hulle duo-projek Jakkals en Leo.
Tuisonderrig van albei kante bekyk
Tuisonderrig is ʼn veelbesproke onderwerp met baie wat vir of teen hierdie manier van leer is, maar kenners is dit eens dat daar voor- én nadele aan tuisonderrig is.
ToekomsVenster: Ons tye is in God se hande
Ons gee onsself om deur God gevorm te word om meer te doen as om net iets van God se tye op ons tye af te smeer.
ToekomsVenster: God is vas en dinamies
God is beide vas en dinamies, beslis maar ook plooibaar.
Luister: Kookboek inspireer jou om lekker kos, wat ook gesond is, voor te berei
Gesond eet mag nooit vervelig wees nie. Dit is die filosofie van dr. Michael Mol en John Berry wat vroeër dié maand saam ʼn inspirerende kookboek bekendgestel het.
Luister: Hannes van Wyk praat oor pantomime en die KKNK
Hannes van Wyk sal van April af verantwoordelik wees vir die skep van programinhoud vir die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees, asook die Klein Karoo Klassique.
Luister: Kenners gee wenke vir die voorbereiding vir ʼn hoenderskou
Ben Janse van Rensburg van die Vrystaat Pluimveeklub gesels oor die soort voorbereiding wat vir ‘n hoenderskou gedoen moet word.
ToekomsVenster: God se vrede in jou besluitneming
Waar pas God en vrede in jou besluitneming in?
Luister: Skenk bloed en red meer as een lewe hierdie Paasnaweek
Daar is geen plaasvervanger vir bloed nie en met die Paasnaweek om die draai kan een eenheid bloed tot drie mense lewens red.
Luister: Steve Ashley terug op die verhoog
Die hoofsanger van die groep The Staccatos, Steve Ashley, is deesdae in alle erns terug op die verhoog en besig om aan sy solo-loopbaan te werk.
ToekomsVenster: Waar beleef jy God?
Fokus vandag op waar jy God nou beleef.
Luister: Hartklop-fees klop vir ʼn goeie doel
Die Hartklop-fees is nie net ʼn lekker musiekfees vir die hele gesin nie, maar ook ʼn musiekvertoning met ’n hart.
Luister: Koos Kombuis kuier met nuwe musiek in die Blou Hond
As jy Koos Kombuis se nuwe liedjies wil hoor, moet jy hierdie Donderdag in die Blou Hond-restaurantteater in Lynnwood, Pretoria, wees.
ToekomsVenster: Mense met energie
Mense met wat ‘n ekstrovert is, het ander soort energie as ‘n introvert, daarom is dit belangrik om te reflekteer op waar God jou die beste ontmoet.
ToekomsVenster: ’n Mens met sy eie persoonlikheid
Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra jou om vandag na te dink oor jou persoonlikheid.
Luister: Beradingskampe vir slagoffers van trauma nou in Gauteng en Wes-Kaap aangebied.
Elize Perrin weet self hoe dit voel om ʼn geliefde skielik aan die dood af te staan. Haar broer se moord het haar genoop om ʼn beradingskamp aan te bied, waar mense die kans kry om deur pyn en trauma te werk