As jy nog nie Stadsboer se musiek gehoor het nie, kan jy gerus nader skuif en die moeite doen om na ʼn liedjie of twee van dié Pretoriase musiekgroep te luister.
Luister: Só kan jy beter na jou oë kyk in die werkplek
Maroela Media gesels met Rudine Diedericks, ‘n senior oogkundige, oor wat om in die geval van ʼn oognoodgeval te doen.
ToekomsVenster: Die Heilige Gees vul ons
Een vraag bepaal ons lewe: is dit wat ons doen vir die Here aanvaarbaar (Efesiërs 5:10,17). Ons is onder nuwe bestuur. Ons lewe word beheer deur God self. Ons wil word vervang met Sy wil!
ToekomsVenster: Hy assosieer Hom met stukkende mense
“Hoe gaan jy vandag God se lig weerkaats?” vra ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
ToekomsVenster: Hy verstaan ons lyding
Ons struikel en val dikwels op ons lewensreis. Jesus verstaan jou en gee elke keer deur sy volledige offer ’n nuwe begin. Is daar iemand met wie jy vandag hierdie boodskap wil deel?
ToekomsVenster: God het mag oor dood
Christene dat God mag het oor die dood. Ons kan spot met die dood. Die kanker van die tyd kan ons nie vernietig nie.
ToekomsVenster: Hy het mag oor sonde
As ons regtig so barmhartig soos God is, sal ons sondaars se verkeerde dade nie teen hom of haar hou nie, sê ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
Luister: Womentality-slypskool leer vroue van vreesloos vrouwees
Dié gewese Mejuffrou Suid-Afrika, Melinda Bam, en gewese Mejuffrou Suid-Afrika Eerste Prinses, Anja van Zyl, reis tans die land plat met hul Womentality-slypskool waar hulle verskeie aspekte van vrouwees met meisies en jong vroue bespreek.
Luister: Nuwe aanlynstelsel help skole met dissipline
Immergroen Ouerskap het ʼn nuwe aanlynstelsel ontwikkel wat skole kan help om dissipline met deernis toe te pas.
Luister: Twee fietsryers op pad na Noord-Kaap vir godsdiens in skole
AfriForum is slaggereed vir die hofstryd wat hom binnekort in die Suid-Gautengse hooggeregshof gaan afspeel vir die behoud van godsdiens in skole.
ToekomsVenster: Hy het mag oor siekte
Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra: “Wat kan jy vandag doen om die mag van Jesus oor siekte en nood te simboliseer?”
Luister: Ontmoet die Here op ʼn nuwe manier
Het jy nog altyd gewonder hoe ervaar mense die Here? Het jy al gewonder of Hy nog met mense praat en hoe kry hulle te doen met sy liefde, genade en wonderwerke op ʼn alledaagse wyse?
Luister: Gewilde SA Kaasfees is om die draai
ʼn Ryp brie, camembert, ʼn stukkie bokmelkkaas en romerige wit bloukaas – as kaas iets is wat jou mond laat water, moet jy beslis ʼn draai by die Suid-Afrikaanse Kaasfees gaan maak.
Luister: Pieter Koen gesels oor sy album ‘Wat die hart van vol is’
Maroela Media gesels met Pieter Koen oor sy album ‘Wat die hart van vol is’ wat vanjaar vir ʼn Sama-toekenning benoem is.
ToekomsVenster: God maak ons vry om te dien
God red ons sodat die wêreld ook verstom kan staan oor God se goedheid. God gebruik gebrokenes.
ToekomsVenster: God vergewe ons
Ds. Jannie Pelser vra ons in vandag se ToekomsVenster-oordenkig om die Here te dank vir die vergifnis wat jy elke dag vir jou mag toe-eien op grond van die offer van Christus.
Luister: ATKV vereer legendes in die kunste
Die ATKV het Woensdag ʼn paar legendes vereer vir hul lewenslange bydrae tot die kunste in Suid-Afrika.
ToekomsVenster: God seën ons
God se seën word nie onttrek wanneer ons swaarkry of in ’n menslike doodloopstraat beland nie.
Luister: Retief Burger stel sy eerste ateljee-album bekend
Nou en vir altyd is Retief Burger se eerste album wat net in die ateljee opgeneem is.
Luister: Alles wat jy moet weet van Akademia se Sakeplankompetisie 2015
Chris du Plessis van Akademia het in Maroela se ateljee kom kuier en vir Esté Meyer Jansen vertel hoe vanjaar se Sakeplankompetisie help om entrepreneurs se kennis uit te bou en ʼn sakeplan af te stof.