Novak Djokovic het Saterdag op Wimbledon met Rafael Nadal afgereken en vir homself ʼn plek teen Suid-Afrika se Kevin Anderson in die eindstryd verseker.
Wimbledon: Nadal/Djokovic-halfeind hervat Saterdagmiddag
Rafael Nadal en Novak Djokovic se halfeindstryd in die Wimbledon-tennistoernooi hervat Saterdagmiddag nadat dit Vrydagaand opgeskort is.
Wimbledon: Eindstryd vir Kevin Anderson ná langste halfeind
Dit was die langste halfeindstryd vir mans enkelspel in die geskiedenis van Wimbledon.
Wimbledon: SA’ner in rolstoeltennistoernooi uitgeskakel
Kgothatso Montjane, die eerste swart Suid-Afrikaanse vrou wat aan Wimbledon deelgeneem het, is Vrydag uitgeskakel.
SA’ner deur na Wimbledon finaal
Suid-Afrika se Raven Klaasen en sy dubbelspelmaat, Michael Venus van Nieu-Seeland, het na die finaal van die Wimbledon-dubbelspel vir mans deurgedring.
SuperSport tydelik op alle DStv-pakkette
“Sport het ʼn mooi manier om vriende en familie te herenig en partykeer selfs vreemdelinge.”
Só lyk sake nou vir SA se Kevin Anderson
Kyk hier teen wie Anderson in die halfeindstryd speel en teen wie hy moontlik te staan kom indien hy na die eindstryd deurdring.
SA se Kevin dring deur na Wimbledon-halfeind
Kevin Anderson het die eerste Suid-Afrikaner in 35 jaar geword om die halfeindronde van Wimbledon te haal.
Nog ʼn SA’ner deur by Wimbledon
Die seëvierende duo het hul ervaring op die hoofbaan geniet.
Dis SA se Kevin teen Federer in Wimbledon-kwarteind
Kevin Anderson het die eerste Suid-Afrikaner in 24 jaar geword om die kwarteindronde van Wimbledon te haal.
Formule Een: Ferrari gryp die inisiatief
Die Britse Formule Een Grand Prix (die tiende wedren van die seisoen) is Sondag op Silverstone gejaag en daar was drama soos min.
Tennis: Wimbledon se kaarte vir week twee ontbloot
Die derde Grand Slam van 2018, die Wimbledon Tenniskampioenskappe, se eerste week is afgehandel.
Sokker: Net vier lande bly oor in die Wêreldbeker-wedloop
By Fifa se Wêreldbeker is die kwarteindronde afgehandel en daar bly nou net vier van die aanvanklike 32 spanne oor.
Formule Een: Ferrari is op volle vaart
Die Britse Formule Een Grand Prix (die tiende wedren van die seisoen) word Sondag op Silverstone gejaag.
Sokker: 24 lande se doppie geklink in Rusland
Nou bly daar net agt spanne oor.
Motorwedrenne: Verstappen wen in F1 en Marques in Moto GP
Die Oostenrykse Formule Een Grand Prix (die negende wedren van die seisoen) is Sondag op die “Red Bull Ring” deur Red Bull se Max Verstappen gewen. Kimi Räikkönen (Ferrari) het die tweede plek ingeneem en Sebastian Vettel (Ferrari) was derde.
Tennis: Wimbledon se wennerspodium staan wawyd oop
Vanjaar kan die wenners, van beide die mans- en vroue-enkelspel, enige een van ʼn hele rits spelers wees.
Sokker: Net 16 lande is oor en ʼn nuwe wêreldkampioen gaan gekroon word
Sokkerkoors het die hele wêreld beetgepak en daar was tot nou baie vreugdes, maar ook trane vir ondersteuners.
Formule Een: Drie wedrenne in ʼn ry
Dit is die tweede van drie wedrenne op drie agtereenvolgende Sondae om ʼn oorvleueling met die eindstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi op 15 Julie te verhoed.
Sokker: Wêreldbeker-glorie nou net drie weke weg
Hierdie week word die derde ronde binne vier dae afgehandel.