Lewis Hamilton (Mercedes) het verlede jaar sy vierde wêreldkroon in Mexiko gewen en hy het dit wéér op die Hermanos Rodriguez-baan vermag om as wêreldkampioen van 2018 gekroon te word.
MotoGP: Marquez uit; Binder wen in Aus
Suid-Afrika se Brad Binder (KTM) het die Moto2-wedren gewen.
MotoGP: Marquez kan sake nou rustig vat
Dit was reeds Marquez se vyfde wêreldtitel in ses jaar en hy kan nou fokus op aanstaande jaar en die voorbereidings vir die 2019-seisoen.
Formule Een: Hamilton mik na sy vyfde titel in Meksiko
In Formule Een word die Meksikaanse Formule Een Grand (die derde laaste wedren van 2018) Sondagaand om 21:10 afgehandel.
Mens vs. natuur: Byna 1 200 km met tekkies oor die Kaapse berge
Om dit in perspektief te plaas: Dit is ʼn hoogte van meer as 46 000 m oor 30 dae (Everest is 8 848 m hoog) teen ʼn gemiddeld van 37 km per dag oor byna onbegaanbare terrein.
Formule Een: Hamilton sal moet wag vir die Wêreldtitel
Die Amerikaanse Formule Een Grand Prix (die vierde laaste wedren van die seisoen) is Sondagaand in Austin afgehandel.
MotoGP: Marques die 2018 Wêreldkampioen
Dit is Marc Marques se vyfde wêreldtitel in ses jaar.
MotoGP: Honda gooi ʼn stewige skaduwee oor Ducati
Die Japannese MotoGP (die vierde laaste wedren van die jaar) word Sondag op die Motegi Twin Ring-baan in Japan gejaag.
Formule Een: Hamilton kort net agt punte
Dit sal die vierde laaste wedren van die seisoen wees en die groot vraag is of Lewis Hamilton sy dominansie gaan voortsit.
Moto GP: Marquez en ʼn Suid-Afrikaner seëvier in Spanje
Die Moto GP van Aragon (die 14de van die seisoen) is Sondag (23 September) op die baan van MotorLand Aragón in Spanje afgehandel. D
SA’ner wen eerste keer in agt jaar die Kaapstad-marathon
Stephen Mokoka het Sondag die eerste Suid-Afrikaner in agt jaar geword wat die Sanlam Kaapstad-marathon gewen het.
MotoGP: Gaan Ducati sy momentum behou?
Marc Marques spog weliswaar met ʼn handige voorsprong op die punteleer, maar dit is Ducati wat in die laaste paar wedrenne die oog gevang het.
Formule Een: Hamilton het een hand op trofee
Die Singapoer Formule Een- Grand Prix (die 15de wedren van die seisoen) is Sondagaand op die straatbaan van Marina Bay deur Lewis Hamilton (Mercedes) gewen.
Formule Een: Vettel gaan nie gou vergeet nie
Vettel moes ná die insident vanuit die agtiende plek af terugveg.
Swem: Le Clos sal moet uithaal en wys by die wêreldbeker
Chad le Clos jaag vanjaar sy vyfde reekstitel.
Kanovaart: Die wêreld se kano-konings is SA’ners
Suid-Afrika se Andy Birkett en Hank McGregor het Sondag die K2-wêreldtitel by die Wêreldkampioenskap-marathon gewen.
Serena beboet ná Amerikaanse Ope-eindstryd
Williams is tydens die wedstryd oor ʼn afrigtingsoortreding gewaarsku, daarna met ʼn punt beboet nadat sy haar raket stukkend geslaan het en sy het hierna uitgevaar teen die skeidsregter en is met ʼn pot gestraf.
Moto GP: Ducati wen ná 11 jaar in San Marino
Die San Marino Moto GP (die 13de van die seisoen) is Sondag in heerlike sonskynweer afgehandel.
MotoGP: Ducati wil momentum behou
Die aandag verskuif dié week na die San Marino MotoGP.
Tennis: Groot hartseer want die goue driemanskap se era loop uit
Die laaste vyftien jaar se manstoernooie is wêreldwyd deur drie spelers oorheers.