Die wêreld se grootste vlieërplankkampioenskap gaan binnekort in Kaapse waters aangebied word.
Oud-Bokkaptein laat nou die speke sing
Vergeet van rugbystewels, John Smit dra deesdae fietsrybroeke!
Ronaldo spring tronkstraf vry
Skatryk Cristiano Ronaldo spring tronkstraf vir belastingontduiking vry maar kry groot boete.
Opskuddings by Aussie Ope
Die Aussie Ope sorg vir hope opskuddings op die tennisbaan. Suid-Afrika se sesde gekeurde dubbelspeler, Raven Klaasen, het ook die onderspit gedelf.
Kenners help vooraf om Twee Oseane veiliger te maak
Dié studie is ʼn eerste van sy soort en daar is vir vier jaar lank na die mediese voorvalle gekyk wat tydens die Twee Oseane voorgekom het.
Spar Proteas blom in Liverpool
“Die Proteanetbalspan maak stelselmatig geskiedenis.”
Luister: Alles loop reg, altyd reg vir Al-Attiyah
Die Katarese jaer Nasser Al-Attiyah het Donderdag sy derde Dakar-titel gewen. Hy het egter vanjaar die kroon in ’n Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux gedra.
Kom meet jouself teen Froning, Smith, Davidsdottir en Sigmundsdottir
Die 2019 Reebok CrossFit Ope is ’n maand of wat weg. En tydens dié wêreldwye kompetisie kan jy jou fiksheid teen van die beste atlete op aarde meet.
Luister: Toyota op koers vir Dakar-sege
Nassar Al-Attiyah hoop om Donderdag vir Toyota ʼn Dakar-oorwinning te verseker.
Luister: Dakar-ren staan einde se kant toe
Talle deelnemers se drome om vanjaar se Dakar-ren te voltooi het met Dinsdag se agtste sneltrajek tot ʼn einde gekom.
Anderson uit Aussie Ope
Dit lyk asof Kevin Anderson se Australiese Ope-nagmerrie nog nie iets van die verlede is nie.
’n Emosionele dag by Aussie Ope
Andy Murray het waarskynlik sy laaste professionele tenniswedstryd gespeel.
Luister: 7de skof wys Dakar is moeilikste motorren
Sneltrajek sewe het Maandag weer bewys hoekom die Dakar die moeilikste motorren in die wêreld is.
Anderson sit vir Mannarino ore aan
Kevin Anderson het vir die eerste keer sedert 2015 na die tweede ronde van die Australiese Ope deurgedring toe hy Frankryk se Adrian Mannarino geklop het.
Luister: Sesde sneltrajek begin by Dakar
Die sesde sneltrajek het Sondag by die Dakar-ren afgeskop nadat daar Saterdag ʼn rusdag was.
SA sokkerlegende sterf
“Hy is weg. Ons legende is weg.”
Luister: Só staan sake na eerste helfte van Dakar
Nasser Al-Attiyah in die Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux het sy voorsprong by die Dakar vergroot.
Luister: Nog hoop vir SA by Dakar
Suid-Afrika se Dakar-hoop lê nou in die hande van Nasser Al-Attiyah in die Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux.
Tennisjaar begin met Aussie Ope en Anderson mik nóg hoër
Die Australiese Ope begin Maandag en van die wêreld se beste spelers sal op Melbourne toesak.
Luister: Klip kelder Giniel by Dakar
Suid-Afrika se Giniel de Villiers sal Woensdag se derde sneltrajek in die Dakar-veldtydren eerder wil vergeet.