Suid-Afrika se Giniel de Villiers het Dinsdag die voortou geneem in vanjaar se Dakar-veldtydren.
Luister: Só staan sake na eerste skof van Dakar
Die eerste skof van vanjaar se Dakar-tydren het Maandag plaasgevind.
Luister: 2019 se Dakar skop af
Die 2019 Dakar-veldren het Sondag begin.
Vanes-Mari oor netbal, dans en dáái uitlating
Vanes-Mari Proudfoot het bekendheid verwerf vir haar ongelooflike spelvernuf op die netbalbaan, maar net soveel beïndruk met haar passies op die dansvloer in Dancing with the Stars SA.
Chad is weer swemmer van die jaar
Suid-Afrika se Chad le Clos is as die internasionale swembeheerliggaam, Fina, se manswemmer van die jaar aangewys.
Gaan doen die Ironman, jou yster!
“Sofapokkels verkeer gereeld onder die wanindruk dat jy super fiks moet wees vóór jy vir ’n driekamp kan begin sweet.”
Swemmer Cameron van der Burgh kondig uittrede aan
Die Suid-Afrikaanse Olimpiese gouemedalje-swemmer Cameron van der Burgh het Woensdag sy uittrede uit dié sport aangekondig.
Daar gaan in Tafelberg se skadu geswéét word…
Wat die Kaapse kompetisie uniek vir Suid-Afrikaners en vir internasionale deelnemers maak, is dat dit een van slegs 16 internasionale CrossFit-kompetisies is waar individue, sowel as spanne, vir die Spele kan kwalifiseer.
Formule Een: Geen keer aan Hamilton en Mercedes
Lewis Hamilton (Mercedes), wat reeds as die wêreldkampioen gekroon is, het voor weggespring en die wedren gemaklik gewen.
Formule Een: Hamilton en Mercedes kan nou afskakel
Die Formule Een Grand Prix van Abu Dhabi (die laaste wedren van die jaar) word Sondag gejaag.
Tennis: AZ is die nuwe goue seun van tennis
‘n 21-jarige het onomwonde bewys dat hy die nuwe wêreldster van manstennis is deur met beide Roger Federer en Novak Djokovic in twee dae af te reken.
MotoGP: Reën steek stok in speek in Spanje
Die wedren is in nat omstandighede beslis en moes ná 13 rondes eers gestaak word as gevolg van swaar reën.
MotoGP: Marquez in ʼn klas van sy eie terwyl Pedrosa groet
Sondag se wedren sal ook die laaste een wees in die roemryke loopbaan van Dani Pedrosa (Repsol Honda).
Formule Een: Hamilton en Mercedes vier fees
Mercedes het ook met die oorwinning die vervaardigers-afdeling vir ʼn vyfde jaar in ʼn ry gewen.
Formule Een: Mercedes jaag hul vyfde titel in ʼn ry
Die tweede laaste Formule Een Grand Prix van 2018 word Sondag in Brasilië gejaag.
Tennis: SA het ʼn dubbele aandeel in dié jaar se klimaks
Dit sal die eerste keer ooit wees dat Suid-Afrika gelyktydig in die enkelspel asook in die dubbelspel verteenwoordig word.
SA boksheld positief getoets vir middel
“Ek sal hierdie tot die bitter einde beveg.”
MotoGP: Marquez wys waarom hy koning kraai
Marc Marquez (Repsol Honda) het Sondag in Maleisië sy dominansie van die Moto GP-reeks onderstreep toe hy ook dié wedren gemaklik gewen het. Dit was Marquez se sewentigste oorwinning van sy loopbaan.
Usain Bolt jaag steeds sy sokkerdroom na
Die voormalige Olimpiese naelloper Usain Bolt jaag steeds sy droom na om professioneel sokker te speel, ondanks sy onsuksesvolle poging om ʼn ooreenkoms met ʼn Australiese sokkerspan te bereik.
MotoGP: Marquez nou die een om dop te hou
Indien die nuwe wêreldkampioen, Marc Marquez (Repsol Honda), se wedren nie deur die toedoen van ander renjaers kortgeknip gaan word nie, gaan hy moeilik tydens die laaste twee wedrenne daarvan weerhou word om weer te wen.