ʼn Gewese Superrugby-speler van die Lions het Saterdag 18 punte in die reeks om die Europese Kampioenebeker op die telbord geplaas.
Lees meerAlles vir Sondag 21 Oktober 2018
Gemoedere loop hoog buite ‘sekspastoor’ se kerk
Polisiebeamptes en metropolisiebeamptes het voor die gebou wag gehou en was in ʼn paar skermutselings met woedende betogers betrokke.
Man wreed vermoor, aan die brand gesteek
“Sy gebrande liggaam is uitgeken deur sy tatoeëermerke.”
Duane en Lood terug, maar Mostert lyk vir Bokke verlore
Die vernaamste kenmerke van die voorlopige Springbok-oefengroep van 20 spelers wat Sondagmiddag bekend gemaak is, is die terugkeer van Duane Vermeulen en die “weglating” van Franco Mostert.
4 dood, 3 beseer in N2-botsing
Die bestuurder van die voertuig wat aan die brand geslaan het, was in die brandende voertuig vasgekeer.
Dokter in hof wat glo onder vroue se rokke loer
Die onvanpaste video’s is na bewering op roltrappe en in klerewinkels in die winkelsentrum gemaak.
Twee renosters wat na Tsjad geskuif is dood aangetref
Twee van die ses kritiek bedreigde swartrenosters wat in Mei vanjaar van Suid-Afrika na Tsjad in Sentraal-Afrika verplaas is, is dood aangetref.
Ure lange reddingspoging om beseerde man uit pas te kry
“Nadat die man behandel en gestabiliseer is, het reddingstegnici gespesialiseerde toerusting gebruik om hom na die bokant van die kloof te bring.”
Nzimande: ‘Apartheidstryd nie verskoning om te plunder’
“Ons moet onsself daaraan herinner dat die feit dat julle in die struggle teen apartheid was, julle nie vandag toelaat om jul posisie in die beweging of die regering te gebruik om te plunder en julself te verryk nie.”
Vier sterf in nóg ʼn vragmotorongeluk
By paramedici se aankoms op die toneel was twee mans en twee vroue in die wrak van die voertuig vasgekeer.
Liggaam van vermiste Chileense toeris dalk gevind
‘n Reusesoektog is vroeër van stapel gestuur na Yaksic Besoaín, ʼn Chileense rugsakreisiger, wat op 24 September in KwaZulu-Natal vermis geraak het.
Kollig op padwaardigheid van voertuie ná N1-ongeluk
Volgens Zwane is daar sedert die begin van vanjaar reeds 91 mense dood en 275 beseer in landswye ongelukke waarby vragmotors en busse betrokke was.
Burre Burger: Droogtehulp se man met die groot hart
“Dit is lankal nie meer ʼn droogteprojek nie. Dis ʼn projek van hoop. Ons deel hoop uit.”
MotoGP: Marques die 2018 Wêreldkampioen
Dit is Marc Marques se vyfde wêreldtitel in ses jaar.
Paartjie oorval, vrou byna verkrag toe 6 toeslaan
In ʼn stadium het die aanvallers vir Albert met sy skoenveters vasgebind en hom op die bed neergegooi. “Toe sê hulle vir hom, vanaand gaan jy kyk hoe ons jou meisie verkrag.”
Protesgangers vaar Sandton se strate in teen rasse-uitsluiting
“Die regering ken die taal van protes. Een optog in Sandton is ʼn harder stem as ʼn boek vol goeie argumente.”
Wat op aarde maak ek hier?
Het jy al stil geraak en jouself gevra: Wat op aarde maak ek hier? Jy is beslis nie die enigste een nie.
Gewapende rowers slaan toe op substasie
Terwyl hulle besig was, het ʼn elektrisiën van City Power by die substasie aangekom. Hy was besig om te werk aan ʼn kragonderbreking en is toe ook deur die rowers oorrompel.
Gedagte vir die dag: Niemand soos Jesus nie
Wil julle nie ook weggaan nie? (Johannes 6:67)