Die storie sal geen eise aan jou logika stel nie. Twee pizzawinkels/restaurante in New York se Little Italy kompeteer teen mekaar. Dit plaas natuurlik erge druk op die families om te bewys wie die beste is en wie die meeste kliënte kan trek.
Leon van Nierop se resensie: The Lego Movie 2
Om die Lego-blokkies, waarmee hulle elke dag speel, skielik te sien lewe kry, is seker reeds die prys van ʼn toegangskaartjie werd.
Oscars 2019: Só lyk al die wenners
‘Bohemian Rhapsody’ en ‘Black Panther’ het ʼn handjievol goue beeldjies ingepalm.
Foto’s: Kyk wat dra die sterre by die Oscars
Daar was egter een akteur wat die koppe behoorlik laat draai het.
Stefan Ludik, Arno Greeff is ‘playboyz’ in #JouSondagDrama
Wynand van Vollenstee, Deanrè Reiners en Anlia van Rensburg is ook in dié rolprent te sien.
Kyk bekroonde SA dokumentêr aanlyn
Met die fokus steeds op plaaslike bewusmaking, begin Scott en De Bod nou met vertonings aan plaaslike gemeenskappe en skole, in samewerking met Africa Geographic en die Jane Goodall Roots and Shoots Foundation.
Deon Meyer se ‘Bottervisse in die jêm’ dié Sondag op kykNET
Stiaan Smith, Nadia Valvekens, Leandie du Randt Bosch en Kyle Grant is te sien in dié fliek, wat deel uitmaak van kykNET se #JouSondagDrama-rolprentreeks.
Luister: ‘Liewe Lisa’ nié die tipiese romantiese rolprent nie
‘Liewe Lisa’ word miskien vandag, op Valentynsdag, in fliekteaters landwyd uitgereik, maar dié rolprent het volgens Elani Dekker ʼn baie meer realistiese uitkyk op die liefde. “Hulle eindig nie noodwendig saam op nie,” vertel sy.
Lokprent vir ‘Frozen 2’ is hier
Disney het die lokprent van Frozen 2 bekendgestel en dit is binne ʼn paar uur reeds miljoene kere gekyk.
Luister: Rolprentmaker vertel oor ‘Dominee Tienie’
“Jy moet jou skoene uittrek as jy op daardie heilige grond wil loop en dit was van die begin tot die einde ʼn reusevoorreg.”
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Liewe Lisa’
Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse fliek, Liewe Lisa, wat op 14 Februarie landwyd in fliekteaters uitgereik word, gaan kyk.
‘The Favourite’ inderdaad die gunsteling by 2019-Bafta’s
Dié fliek het in sewe van die 12 kategorieë waarin dit benoem is, gewen.
Silwerskerm-kortfliekkompetisie: Inskrywings nou oop
Dié kortfliekprojek bied elke jaar aan voornemende rolprentmakers die geleentheid om hul tande in hierdie medium te slyp.
Wen: Trompie word 45!
Ná vele versoeke van die publiek het Capitol Cinema in Pretoria besluit om Trompie weer na die groot skerm te bring. In dié vollengtefilm word die kyker bekend gestel aan die 11-jarige Trompie en sy Boksombende.
Video: Regisseur vertel vasbyt kry ‘Liewe Lisa’ op silwerskerm
“Ek onthou ek het gedink die eerste fliek wat ek wou maak, moet iets soortgelyk wees [aan The Graduate]. Daar het die storie van Liewe Lisa begin.”
#JouSondagDrama voortgesit met ‘Boesman, my seun’
Marius Weyers, Franci Swanepoel, Gustav Gerdener, Kaz McFadden en Ian Roelofs is in dié rolprent te sien.
Oscars vanjaar sonder aanbieder ná herrie
Dit is die eerste keer in 30 jaar dat die Oscars nie ʼn aanbieder het nie.
Luister: Luan Jacobs, die ‘hunkerende pastoriekind’ in ‘Dominee Tienie’
“Martiens is op die ouderdom waar hy leierskap nodig het, ʼn ouerfiguur wat hom in die regte rigting kan stuur.”
Leon van Nierop se resensie: The Favourite
The Favourite gaan dalk met ʼn hele korset vol Oscars wegstap, moontlik veral in die draaiboek, regie en spel-kategorieë.
Leon van Nierop se resensie: How to Train Your Dragon: The Hidden World
Die derde How to Train Your Dragon is vet pret met ʼn storie wat die kleinspan darem behoort te boei.