Al is sy dagboek stampvol met verwerkings vir rolprente, is hy ook besig om homself as solokunstenaar te vestig.
Tuin van digters: Die tuiste van Afrikaanse digkuns
Die tema van 2018 se Tuin van Digters – die tuiste van die Afrikaanse digkuns – is “buitedieboek”.
Foto’s: Só lyk vanjaar se Silwerskerm-wenners
“Kanarie”, “Die Stropers” en “Ellen Pakkies” het skoonskip gemaak by vanjaar se Silwerskermfees-toekennings. Die regisseur Katinka Heyns is ook met ʼn spesiale toekenning vereer.
‘Môregloed’: Nuwe radiostorie gaan jou laat lag, huil en naels kou
Jy kan een van die dae luister na ʼn splinternuwe radiovervolgverhaal, Môregloed – ʼn verhaal wat swaarbelaai is met temas soos familie-intriges, vasbyt en deernis, ʼn stryd om te oorleef, kinderontvoering en pleegsorg, die vernietigende effek van dwelms en die ewige soeke na môre – alles opgedis met ʼn goeie skoot humor.
‘Die Seemeeu’ ’n hoogtepunt by Silwerskermfees
Die Afrikaanse filmweergawe van Anton Tsjekof se drama Die Seemeeu is ’n kragtoer, en een van die onbetwiste hoogtepunte van die Silwerskermfees, wat tans in Kampsbaai, Kaapstad, plaasvind.
‘Emmers vol blydskap’ vir sanger ná eersteling se geboorte
“Ek kyk nou anders na dinge – ek kyk anders na myself, my vrou, en sommer die hele wêreld.”
Nataniël deel groot nuus
“Ons marsjeer jou plek binne, bring vermaak, hoop en herstelwerk – en dan marsjeer ons na die volgende plek.”
Wêreld se hoogs betaalde akteurs bekendgemaak
Die wêreld se hoogs betaalde akteur het dalk nie onlangs ʼn treffer by die loket gehad nie maar sy beursie het dit skynbaar nie agtergekom nie.
Luister: Grondkwessie inspirasie vir sanger se nuwe lied
“Dit was uit frustrasie en moedeloosheid wat ek die liedjie geskryf het. Ek is nie ʼn politikus nie en kan niks doen aan ons geval in hierdie stadium nie, so hierdie lied is net my klein bydrae.”
‘The Big Bang Theory’ kom tot ʼn einde
Die TV-komedie is een van die suksesvolste televisiereekse sedert dit in 2007 die eerste keer gebeeldsaai is.
Ongekende belangstelling in Strandfontein-fees
“Die fees raak net elke jaar groter en groter.”
SA Huweliksweek wil pare nader aan mekaar bring
Vanjaar se tema vir SA Huweliksweek is ‘Belê in jou huwelik’ en enigeen kan gratis op die webtuiste registreer om deel te neem.
Dozi is verloof
Die paartjie het vroeër vandeesmaand verloof geraak en is nog net ʼn paar maande ʼn paartjie.
App vir Aardklop nou beskikbaar!
“Jy kan jou eie feeskalender aanmekaarslaan en hy waarsku jou selfs oor moontlike botsings!”
Gewilde aktrise se kleinding gebore
“Ek sal graag wil hê dat ek en my man fisiek daar kan wees vir ons gesin en dat ons miskien meer gereeld saam om ʼn tafel kan sit en aandete eet en gesels.”
Gretha Wiid: ‘Ek is eerstens ma’
Sy bestempel die program as ’n mengsel tussen “Ellen DeGeneres en Dr Phil”.
Leandie vat wéér die pad met nuwe motiveringspraatjie
“Die vorige praatjie was meestal op vroue gemik, maar hierdie een is vir vroue én mans.”
Nuwe aanlyntelevisiediens met gesinsvermaak gou beskikbaar
Die splinternuwe aanlyntelevisiediens sal oorspronklike Afrikaanse gesinsvermaak aan Suid-Afrikaners bied.
Wen: ‘The Recce’-première in Kaapstad
Drie gelukkige Kaapse lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die première van die grensoorlogdrama “The Recce” op Woensdag 5 September by die V&A Waterfront.
Frank Rautenbach terug in SA vir RoepTV
“Dit is net soos Paulus wat ʼn roeping gehad het en ʼn rigting waarin hy moes werk, maar hy het ʼn worsteling binne homself gehad tot die dag dat hy dood is.”