Soekresultate vir: Vrede-suiwelprojek

Nuuskommentaar: Sus en so en glo.  Maar wat van die bewyse?

Die temperatuur in die Suid-Afrikaanse politiek het gister heelwat nader aan kookpunt gekom toe adj.pres. Cyril Ramaphosa by die SAKP-kongres ’n striemende aanval op die Guptas en staatskaping aan die gang gesit het, en oudminister van finansies, Trevor Manuel, by ’n ander geleentheid vir pres. Jacob Zuma reguit daarvan beskuldig het dat hy korrup is.