Ace Magashule, oudpremier van die Vrystaat en nou die sekretaris-generaal van die ANC, is nou besonder in die nuus na onthullings oor sy beweerde betrokkenheid by die Gupta-staatskaping. Dit is nie die eerste keer nie dat Magashule, ’n sleutelbelangrike persoon in oudpres. Jacob Zuma se stryd om uit die sop te bly, weens omstredenheid hoofopskrifte haal.
Alles vir die sleutelwoord "Ace Magashule"
ANC kanselleer skielik saamtrek in Baai
Teen 11:00, ʼn uur nadat die saamtrek oorspronklik sou begin het, is klanktoerusting nog opgestel terwyl nie meer nie as 50 ANC-ondersteuners opgedaag het.
Magashule se kierangs begin braai
Magashule sal hierdie week aan drie fronte moet veg namate die beweerde wandade tydens sy bewind algaande vermeerder.
SAUK kap na Magashule oor afleggings
“Geen persoon, organisasie of entiteit word toegelaat om in te meng by hoe die SAUK-raad sy magte uitoefen nie.”
Nuuskommentaar: Eisj, morele kompas of aanslag teen Ramaphosa?
Van ’n eens modelstaat tot ’n spartelende provinsie met ’n (oud)premier oor wie daar bedenkinge is oor sy morele kompas. Boonop is Ace Magashule ’n Zuma-aanhanger, en as sekretaris-generaal van die ANC baie gevaarlik vir pres. Cyril Ramaphosa. Is sy morele kompas ’n aanwins vir die benouende stryd teen misdaad in die land?
Magashule: ‘Ek het met Zuma vergader’
“Dit was nie die eerste keer dat ek met Zuma vergader het nie, dit was nodig vir ons om te vergader.”
Watter rigting gaan Suid-Afrika in die toekoms inslaan?
Wat ek sê, is dat dié soort dinge kán gebeur, en dat ’n mens in ons land maar met een oog oop moet slaap.
Mantashe vra vir eenheid in ANC
“Ons werk as vrywilligers sal maklik wees as ons die ANC eerste plaas eerder as om leiers te aanbid.”
Klag gelê teen Magashule
Magashule is die afgelope tyd erg onder skoot.
Waar het sake vir Ramaphosa verkeerd geloop?
Die BBC-joernalis Jeremy Thompson het ‘n paar weke gelede op Stellenbosch gesê ons weet almal Ramaphosa was ‘n goeie onderhandelaar, maar nou sal ons moet sien of hy ‘n goeie leier is. Die huidige aanduidings lyk nie baie goed nie.
Adjunkpresident meen partytjie vir Ace is sommer bog
Adjunkpresident David Mabuza het hom uitgespreek teen die beplande afskeidsfunksie van R20 miljoen wat die Vrystaatse provinsiale regering wil hou vir Ace Magashule, voormalige provinsiale premier en huidige sekretaris-generaal van die ANC.
Ramaphosa ‘moet plan maak met Ace, Zwane’
“Die waarheid is dat die ANC net praat oor die stryd teen korrupsie, maar niks doen nie. Indien hulle ernstig was oor korrupsie, sou daar baie min comrades as ministers, LUR’e en raadslede oorbly.”
Mosie van wantroue teen Magashule beplan
“Die Valke se werk moet voortgaan en die skuldiges moet agter tralies beland. Maar vir eers moet ons vir Magashule verwyder voor nóg mense van die Vrystaat slagoffers van sy duistere handelinge raak.”
Nuwe lede van ANC-NWK bekend
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) het Saterdag die name van die 20 addisionele lede van die party se nasionale werkskomitee (NWK) bekend gemaak. Vroue word veral goed verteenwoordig op dié komitee.
‘ANC staar ʼn strategiese dilemma in die gesig’
“Met die gelykopverdeling binne die top-ses sal Ramaphosa die mededingende politieke belange moet balanseer. Hy sal baie energie en politieke kapitaal moet gebruik om hulle te bestuur. Dit is tyd wat hy eerder kan gebruik om deurslaggewende stappe te doen om sy ekonomiese visie in te stel.”