Die bejaarde man wat Dinsdag in die vroeë oggendure saam met sy vrou in hul huis in Schoenmakerskop in Port Elizabeth aangeval is, is doodgeslaan.
Alles vir die sleutelwoord "Oos-Kaap"
Verkragter swaar gevonnis vir ontvoering, verkragting
“Die meisie is na die plaaslike winkel gestuur toe die man haar ontvoer het. Haar familie en die gemeenskap het haar gaan soek toe sy nie teruggekeer het huis toe nie.”
Drie wat weduwee ontvoer gevonnis
Die drie mans wat Brenda Claassen (62) verlede jaar in haar plaashuis in Kirkwood ontvoer en toe vir ure met haar rondgery het, is tot tronkstraf gevonnis.
Bejaarde vermoor, vrou kritiek
’n Bejaarde egpaar is Dinsdag in die vroeë oggendure in hul huis in Schoenmakerskop in Port Elizabeth aangeval.
Skote klap toe drie by plaashuis inbreek
ʼn Skietgeveg het Vrydag in die vroeë oggendure tussen ʼn man en drie inbrekers op ʼn plaas buite Jeffreysbaai in die Oos-Kaap ontstaan.
Droogte-krisis: Boer neem glo eie lewe
“Andries le Roux (38) se vrou, Esti, is gebroke en kan om verskeie redes nie teruggaan plaas toe nie.”
Kinders ure ná ontvoering gered
Twee jong meisies van Port Elizabeth is Donderdag in die vroeë oggendure ná ʼn grootskaalse soektog gevind nadat hulle Woensdag ontvoer, aangerand en na bewering verkrag is.
‘Boere verloor nou vinnig hoop’
“ʼn Boer en sy vrou het onlangs 157 kalfies probeer red wie se ma’s te swak en ondervoed was om na hulle om te sien – slegs agt van die kalfies het oorleef. Die boer wou selfmoord pleeg.”
Seun verdwyn toe hy gaan jag
“Die spanne het verder gesoek en uiteindelik die seun se hulpkrete naby ʼn rivier gehoor.”
[Foto’s] Derduisende hektaar deur wegholbrande verwoes
“Sterk winde het ook die vlamme aangeblaas en die paaie en strome het niks gedoen om die brand te stuit nie.”
‘Kannibaal’ sterf ná hy vrou glo vermoor
Die 23-jarige Oos-Kaapse man wat daarvan beskuldig is dat hy ʼn vrou van Mount Frere eers in dié dorp vermoor en toe van haar liggaam geëet het, is dood.
Baatjies vas vir moord op vrou
Lede van die gemeenskap het glo aan die polisie gesê dat die man verbind kan word met die spoorlose verdwyning van sy vrou.
Oos-Kaap man vermoor vrou, eet van haar vlees
“Met die polisie se aankoms op die toneel was die man besig om dele van die vrou se vlees te eet. Die polisie het hom beveel om die mes neer te sit, maar hy het heeltemal ‘mal’ geraak en met die mes op die polisie afgestorm.”
Man soek ná vrou se raaiselagtige dood
“Dit is nog nie seker hoe sy vermoor is nie. Daar was geen bloed op die vrou se liggaam nie. Haar liggaam is in die man se kamer onder ʼn hoop grond opgespoor.”
Groot beloning uitgereik ná bouer se moord
“Hy was ʼn goeie pa en volgens sy dogter, die beste oupa waarvoor ʼn mens kon vra. Sy familie was sy alles.”
Man koelbloedig buite huis doodgeskiet
“Daar word vermoed dat hy dalk probeer weghardloop het toe hy geskiet is.”
Tweede verdagte vas ná plaasaanval
Die verdagtes, wat polisieuniforms aangehad het, het toegang tot die plaas verkry deur voor te gee hulle ondersoek ʼn saak van verkragting waarby een van die plaaswerkers glo betrokke sou wees.
Akademia open studiesentrum in Port Elizabeth
Akademia brei in 2018 na die Oos-Kaap uit wanneer ʼn studiesentrum in Port Elizabeth sy deure vir voornemende studente oopgooi.
Plastiekpaaie die alternatief vir teerpaaie of ’n teer saak?
’n Voorstel deur die Demokratiese Alliansie in die Oos-Kaap dat ’n loodsprojek begin moet word om die lewensvatbaarheid van plastiekpaaie te toets, is luidkeels deur die ANC afgeskiet.
2 vroue vermoor ná mans hul as Pta-polisiemanne voordoen
Die polisie het Woensdagaand die “sinnelose” moord van twee bejaarde vroue veroordeel. Die vroue is deur twee mans genader wat hulle as polisiebeamptes van Pretoria voorgedoen het.