ʼn Saak van moord word ondersoek nadat ʼn verkoolde lyk Maandag in die kattebak van ʼn uitgebrande motor in Oos-Londen gevind is.
Alles vir die sleutelwoord "Oos-Kaap"
Polisie vra hulp ná twee sterf in skietvoorvalle
Twee mans, onderskeidelik 52 en 60 jaar oud, is doodgeskiet.
Man verdrink in plaasdam
ʼn Man het Vrydagmiddag in ʼn plaasdam naby Port Alfred in die Oos-Kaap verdrink.
Onnie in die sop oor ‘seksskrywes’
“Ek wil hiermee ʼn streng waarskuwing rig aan alle onderwysers wat ons leerders as seksmaats sien – dit sal daartoe lei dat hulle hul werk verloor.”
Polisie ‘geskok’ oor grusame ontdekking
Die polisie in die Oos-Kaap het sy skok uitgespreek nadat twee gedeeltelik ontbinde liggame gevind is.
Opknapping kom by Grootfontein
Maroela Media kon daarin slaag om kontak te maak met die departement van landbou, bosbou en visserye (DAFF) om terugvoer te kry oor die bewerings.
Polisieman dood in voertuig gevind
Hy was aan diens ten tyde van die voorval en was verbonde aan Motherwell se polisie-eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe (FCS).
[Foto’s] Kinders ruil rommel vir kos
Die NG kerk Somerset-Oos in die Oos-Kaap bestuur ʼn projek wat minderbevoorregte kinders tussen ses en 12 jaar oud help voed, en sommer opvoed ook….
Kinderverkragter sit lank
ʼn Volwasse man is onlangs swaar gestraf nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn sesjarige meisie van die Oos-Kaap.
Vermiste sersant se dienspistool ook weg
Sy vrou was vir die langnaweek weg saam met haar ouers en het haar man Maandag as vermis aangemeld.
Sersant se fiets in digte bosse opgespoor
“Iemand sou dit daarheen moes dra.”
Man in rolstoel skiet rower
ʼn Man in ʼn rolstoel het losgebrand op ʼn verdagte wat hom wou beroof.
Vermiste sersant se fiets dalk gevind
Sers. Michael van der Watt (35) is sedert Sondag vermis.
Sersant steeds vermis
Die soektog na die vermiste Oos-Kaapse sersant duur vandag voort.
Veiligheidswag geskiet toe hy rowers wou fnuik
Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek ʼn saak van poging tot moord toe gewapende mans Maandagoggend vroeg ʼn Cash and Carry-winkel in Port Elizabeth wou beroof.
Man vas ná ouma, kleinkind se bylmoorde
ʼn 38-jarige man verskyn Maandag in die hof op aanklag dat hy ʼn 72-jarige vrou en haar tweejarige kleinkind met ʼn byl vermoor het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
Megaboer neem eie lewe
Die welbekende boer, wat ook op die ‘Megaboere’-reeks te sien was, is dood op sy plaas aangetref.
Tiener ploeg met gesteelde trok in mense in
ʼn Tiener het glo Vrydag met ʼn gesteelde vragmotor in voertuie van verkeerspolisie en ʼn motor met toeriste in Mosselbaai, in die Wes-Kaap, ingeploeg.
[Foto’s] Drie vas vir ses wilde diere in motor
Die Oos-Kaapse man het aan die K9-ondersoekeenheid gesê hy is laat vir werk en oorskry daarom die spoedgrens, maar ʼn ondersoek na stampgeluide in die kattebak het nagenoeg ses wilde diere opgelewer.
3-jarige opgespoor
Hy het onder bosse langs die Kromrivier gelê.