Altesaam 17 mens is Woensdag in aanloop tot die Paasnaweek in twee afsonderlike busongelukke dood.
Alles vir die sleutelwoord "Paasfees"
Resep-video: Gevulde paaseiers
Paaseiers met ’n kaaskoekvulsel? Vertel my meer!
Passiespel ‘grootste gemeenskapsteaterprojek nog’
“Ons was verras dat die eerste twee blyspele uitverkoopte gehore gelok het en het daarom besluit om vanjaar ʼn derde Passiespel te skep om as finale vir die trilogie te dien.”
Lesersbrief: Watter soort Christen is jy?
Vandag is vandag. Vandag sal jy moet kies wat jy van God glo. Die keuse is joune.
Paasfees: Meer sterf op paaie
Die afgelope Paasnaweek het meer lewens op die land se paaie geëis as in dieselfde tydperk verlede jaar.
Bejaarde man koelbloedig vermoor ná Paasete
Die polisie het ʼn grootskaalse soektog van stapel gestuur na ʼn man wat Sondagoggend ʼn 74-jarige man koelbloedig vermoor en toe ʼn video daarvan op Facebook geplaas het.
Nuuskommentaar: Paaskeuses
Gereelde lesers van Nuuskommentaar weet dat ons in ’n gebroke land en wêreld leef. Met die Lydenstydperk en Paasfees word ons elke jaar opgeroep om dié goed wat maak dat ons nie soos nuwe mense leef nie, te identifiseer en uit die weg te ruim.
Duisende motoriste oor Paasnaweek in hegtenis geneem
Meer as 1 300 motoriste is landwyd oor Paasnaweek in hegtenis geneem weens verskeie oortredings.
Video: Paaseier-verrassing
Maak ʼn Paaseier van tou en vul dit met sjokolade-eiertjies!
Resep: Paasbolletjies brood-en-botter poeding
Hierdie resep is ideaal vir Paasbolletjies wat al ’n dag of twee oud is, of as jy al effens moeg is vir Paasbolletjies met botter.
Man skiet homself tydens Paashaasjag
‘n Man het homself Saterdag by Nieu-Seeland se jaarlikse groot Paashaas-jag raakgeskiet.
Paaie stiller oor Paastyd
Die paaie, insluitend een van die besigste paaie tussen Gauteng en Limpopo, is glo nie so besig oor die Paasnaweek as wat vroeër verwag is nie.
Nuuskommentaar: Paasfeesklokke
Die Paasfees is vir baie Christene selfs belangriker as Kersfees.