Beperkte watertoevoer aan alle Rand Water-kliënte sou na verwagting vandeesweek 54 uur duur.
Alles vir die sleutelwoord "Rand Water"
Waterbeperkings vir Gauteng
Rand Water se bedryfsfilosofie is om reservoirvlakke vir eweredige verspreiding tussen 60% en 80% te handhaaf. Om dié rede is die maatreël ingestel.
Rand Water bly stabiel tydens beurtkrag
Rand Water het Woensdag gesê hul grootmaat waternetwerk, wat water aan verbruikers verskaf, bly stabiel tydens beurtkrag en hulle bestuur die aanvraag soos normaal.
Rustenburg se watervoorsiening steeds onder druk
“Party van die myne het reeds gehoor gegee aan die versoek om minder water te verbruik.”
Elektriese probleme lei tot wateronderbrekings in Gauteng
Inwoners in Gauteng kan moontlik hierdie naweek wateronderbrekings beleef weens elektriese probleme by ʼn Rand Water-pompstasie.
Ooreenkoms tussen Rand Water en vakbonde bereik
Rand Water het Maandag gesê die onderhandelingsproses met vakbonde is nou afgehandel.
Rand Water-staking dreig steeds
Die munisipale vakbond Samwu het Vrydag gesê hy gaan sy lede raadpleeg oor ʼn nuwe loonaanbod wat Rand Water gemaak het om ʼn dreigende staking by die reuse-watervoorsiener te verhoed.
Rand Water soek interdik teen vakbond
Rand Water sal Donderdag die arbeidshof in Johannesburg nader om ʼn interdik te bekom om die vakbond Samwu sal verhoed om te staak.
Staking dreig by Rand Water
Werknemers by Rand Water kan dalk staak en dit kan ʼn invloed op watervoorsiening hê, het ʼn vakbondverteenwoordiger Vrydag gesê.
Gauteng-waterkrisis: Toevoer teen dan herstel
Die watertoevoer na alle dele van Gauteng sal binne twee weke herstel wees mits daar nie kragonderbrekings voorkom nie, het Rand Water Saterdag gesê.
Gauteng-waterkrisis “vir eers onder beheer”
Die watertekort-krisis in Gauteng is vir eers onder beheer, volgens Rand Water.
Watertekorte in Gauteng
Verskeie buurte in Gauteng ervaar watertekorte weens die verhoogde temperature en ʼn toename in vraag, het Rand Water Saterdag gesê.