Meer as 3 600 restaurante het as ʼn direkte gevolg Covid-19 gesluit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rasa"
Restaurantbedryf vies oor regering se skielike versoek
“Die regering het maande gehad om met ons te praat en eis nou ʼn oplossing.”
Restaurante wil ‘informeel’ met Ramaphosa vergader
Die vereniging waarsku dat indien daar nie dringend ingegryp word nie, die bedryf binnekort heeltemal tot niet sal gaan.
Restaurantbedryf staak vandag oor regulasies
“Ons kan nie sonder die regering en klante se ondersteuning voortbestaan nie.”
Restaurante wil binne 7 dae drank bedien
“Suid-Afrikaners het ʼn kultuur van drink saam met etes en deur dit nie toe te laat nie, doen die departement mee aan die inploffing van die bedryf.”
Restaurante mag heropen, maar regulasies ‘vaag’
Restauranteienaars het nog talle vrae oor wat presies die regulasies behels.
‘Waar is regulasies vir restaurante?’
Die restaurantverenging sê terwyl die bedryf steeds wag op regulasies, is hy besig om ʼn lys van restaurante wat reeds permanent hul deure moet sluit te verifieer.
Steeds geen nuwe regulasies vir restaurante
Verskeie restaurante het weens die verbod reeds hul deure permanent gesluit en daar is vrese dat talle ander dieselfde sal moet doen.
Restaurantvereniging wil hof toe oor afsondering
Ons het reeds die nodige standaard bedryfsprosedures asook die minimum vereistes vir restaurante ingedien.