Die verkeersbeampte is ses jaar tronkstraf opgelê vir korrupsie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vosloorus"
Oudpolisieman skuldig aan moord tydens afsondering
Sibusiso Amos is verlede jaar gedurende vlak 5 van die afsonderingstydperk in sy erf in Vosloorus doodgeskiet ná ’n woordewisseling met EMPD-beamptes.
Veiligheidswag in hof oor skietery tydens afsondering
Siphiwe George Ndlovu (45), ʼn veiligheidswag van ʼn privaat maatskappy, het Dinsdag in die Boksburg-streekhof verskyn ná ʼn man Sondag, glo tydens die toepassing van afsonderingsreëls, doodgeskiet is.
Metrobeampte, veiligheidswag vas ná man se skietdood
ʼn Metropolisiebeampte en ʼn veiligheidswag van ʼn private maatskappy is in hegtenis geneem in verband met die skietdood van ʼn 41-jarige man.
Man voor vrou, dogter doodgeskiet
Die polisiebeampte het by die winkel ingehardloop om te help toe die rowers hom van agter geskiet het.
Ma verwelkom ʼn handvol babas
Die vyfling is verlede week in ʼn Gautengse hospitaal gebore en is maar die derde stel vyflinge wat sedert 1994 in Suid-Afrika gebore is.
Vakbondpresident se huis met petrolbom gegooi
Die president van die vervoervakbond Satawu se huis in Vosloorus is vroeg Dinsdagoggend met ʼn petrolbom gegooi.
Kind wat glo boelie doodskiet gaan verhoor word
ʼn Leerling van Vosloorus in Gauteng wat glo ʼn skoolboelie doodgeskiet het, sal in Oktober op ʼn aanklag van moord met voorbedagte rade in die hof verskyn, het The Star Dinsdag berig.
Polisieman vas vir verkragting van tiener
ʼn Polisiebeampte en nog ʼn man is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn tiener van Vosloorus in Gauteng verkrag het.