Die Jong Bokkies het net hulself te blameer vir hul nederlaag vanaand in Frankryk teen die Junior Drake van Wallis in die IRB se Junior Wêreldbeker.
Lees meerAlles vir Dinsdag 18 Junie 2013
Video: Man oorleef 15 verdieping-val
‘n Man sterk tans in die hospitaal aan nadat hy uit die 15de verdieping van sy woonstelblok in Auckland, Nieu-Seeland, geval het.
R200 borg vir ‘verkragters’
Twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ses dogters verkrag het, is deur die Keimoes-landdroshof in die Noord-Kaap op R200 borg elk vrygelaat.
Vrystaat-dorpe het glo waterkrisis
Ten minste 26 dorpe in die Vrystaat staar glo ‘n waterkrisis in die gesig, het die Demokratiese Alliansie (DA) Dinsdag gesê.
Dominee net voor preek doodgeskiet
Die moord op ‘n dominee van ‘n kerk in KwaZulu-Natal is Dinsdag veroordeel.
Gemeenskap staan saam ná brandtragedie
Skaars twee dae nadat die Pfister-gesin van Centurion al hul besittings in ʼn huisbrand verloor het, het ʼn gemeenskap saamgestaan en gesorg dat hulle weer kos, klere en ʼn dak oor hul kop het.
Video: Bure jaag hondefluisteraar weg
‘n Man van Ngangalizwe in die Oos-Kaap is ‘n voortvlugtige nadat sy bure hom weggejaag het weens sy seldsame talent.
Video: Skaatsplankryers durf Fort Schanskop aan
Adrenalienverslaafde skaatsplankryers het by Fort Schanskop in Pretoria afgejaag, maar dit was vir baie meer as blote pretmakery.
Vermoorde polisiebeampte se naam bekend gemaak
Die Gauteng-polisie het Dinsdagmiddag die naam bekend gemaak van die senior beampte wie se liggaam in ʼn veld naby Hammanskraal gevind is.
Pa dagvaar afrigter ná kind nie weer kaptein word nie
ʼn Pa van ʼn leerling aan ʼn KwaZulu-Natalse hoërskool dagvaar glo die skool se krieketafrigter omdat sy seun nie meer kaptein is van die skool se eerste span nie.
5 Minute met Sandra Prinsloo en Alexa Strachan
Alexa Strachan en Sandra Prinsloo het ‘n draai in Draadloos se ateljee kom maak en ons het hulle uitgevra oor ʼn paar gunstelinge en wou weet of hulle rooibostee bo rooiwyn verkies.
Man los glo vrou in kombi met 880kg dwelms
ʼn 53-jarige vrou is Maandag in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat sowat 880kg dagga in haar besit gevind is.
‘Dronk’ trokbestuurder vas ná gru-ongeluk
Die polisie van Hartebeesfontein naby Klerksdorp het Maandagaand ʼn 62-jarige vragmotorbestuurder in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van alkohol bestuur en reg van voor teen ʼn ander voertuig gebots het.
Namibië kry dalk nog ‘n wêrelderfenisgebied
Namibië se wandelende duine in sy bekende duinesee gaan wêrelderfenisstatus kry as die Internasionale Unie vir Natuurbewaring sy sin kry.
“Grondeienaars” vat glo 15 huise in Distrik Ses
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het ʼn tussentydse hofbevel uitgereik teen onwettige huisbesetters in Distrik Ses in Kaapstad.
Nuuskommentaar: Buitelandse kritiek op Mandela
Volgens kritiek het selfverryking onder Mandela se bewind reeds bestaan, en die skatryk Mandela self het daarby gebaat. Onder oudpres. Thabo Mbeki het korrupsie gegroei, en onder die huidige president het dit ontplof.
Woord: Boffin
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord ‘Boffin’.
Senior polisieman dood aangetref
Een van Gauteng se senior beamptes in die polisie is Maandagaand dood aangetref in ʼn oop veld naby Hammanskraal, noord van Pretoria.
Snydokter by inisiasieskool doodgeskiet
ʼn Man is Dinsdag in die vroeë oggendure by ʼn inisiasieskool in die Oos-Kaap doodgeskiet.
Gedagte vir die Dag: God sien jou raak
Teks: “Luk. 7: 13: “Toe die Here haar sien…” Uit die stadjie Naïn was ‘n begrafnisstoet oppad. Vooraan die stoet was die draagbaar met die…