ʼn Hond wat altyd saam met sy base oral rondgereis het, het nou ook ʼn speelmaat wat tog te lekker saamreis.
Vreemd
ʼn Plat aarde? Vuurpyl-lansering uitgestel
Mike Hughes sou teen die tyd al “bewys” het die aarde is plat.
86-jarige vas wat glo bank wou beroof
“Dit is nogal baie ongewoon. Ek het nog nooit van ʼn bankrower gehoor wat so oud en nogal gewapen is ook nie.”
Foto oor ‘vaderskap’ ʼn les vir alle ouers
Die hoeveelheid druk wat die gemeenskap op ouers plaas – soms onbewustelik, kan ouers laat twyfel in hulself. Maar, soos wat Justin skryf, leer kinders om al die elemente rondom hulle te beleef en dit lei soms tot ʼn uitbarsting van emosies. Soms is dit heeltemal oukei om net bietjie te huil.
Video: Om elke dag dankbaar te wees
Die Kersseisoen kan mense soms onder druk laat voel om die perfekte geskenk te gee of iemand is teleurgesteld as hulle nie kry waarvoor hulle gehoop het nie …
[Video] Dié Kersadvertensie roer die hartsnare
Dié advertensie beloof om die hartsnare te roer, nostalgie aan te wakker en om jou in die Kersluim te plaas.
Dié man wil bewys aarde is plat
ʼn Man van Kalifornië in die VSA beplan om Saterdag homself in ʼn vuurpyl te lanseer om te bewys dat die aarde eintlik plat, en nie rond is nie.
Mense met honde leef glo langer
Jou beste (vierpotige) vriend kan jou dalk help om langer te leef!
[Foto’s] Die vreemdste trourokke ooit
Meisies droom gewoonlik al van jongs af oor dié groot dag. Hulle droom oor die prins op sy wit perd (of in ʼn Volksie) wat hulle knieë gaan lam maak en uiteindelik om haar hand vra… Daar is egter ʼn paar vroue wie se droomrokke ander se wenkbroue laat lig.
Boaty McBoatface verwerp; nuwe naam vir Sydney-veerboot
Australiese owerhede het op die tweede gewildste keuse besluit ná die grappige “Boaty McBoatface” verwerp is. “Ek hoop dit bring ʼn glimlag vir elke besoeker en inwoner.”
[Video] Lag lekker saam met dié ‘Kwêla-funnies’
Die finaliste in kykNET se Kwêla funnies & Feite en geite-kompetisie is vandeesweek bekend gemaak en elkeen van dié video’s gaan jou laat skaterlag.
Nuwe Barbie deur Olimpiese atleet geïnspireer
Dié Barbie is deel van die maatskappy se speelgoedreeks wat vroue wat “grense verskuif” wil vereer.
Koffieraaisel laat almal kopkrap
ʼn Raaisel op Twitter laat verskeie persone kopkrap, maar die antwoord is eintlik baie eenvoudig as jy mooi kyk. Kan jy dit oplos?
[Video] Dís mos nou moederliefde
Die video is al meer as 66 miljoen keer gekyk met meer as 2,7 miljoen persone wat dit gedeel het.
[Video] Petroljoggies kap dit wéér uit
ʼn Groep petroljoggies van die Wes-Kaap het motoriste met nóg ʼn “kitsskare” vermaak – dié keer by ʼn vulstasie langs die N1 op die maat van Mandoza se “Nkalakatha”-treffer.
Spesiale prys vir man wat KFC se ‘geheim’ ontdek
“Drome word inderdaad waar.” Só het Mike Edgette op Twitter geskryf nadat hy ʼn spesiale prys ontvang het omdat hy op KFC se “geheim” op sosiale media afgekom het.
Agter ʼn wegholtrein aan – op ʼn motorfiets!
Byna soos ʼn toneel uit ʼn fliek moes ʼn Indiese spoorwegwerknemer vinnig dink en het op sy motorfiets gespring om ʼn wegholtrein in te haal en dit voor te keer.
$10 000-beloning as jy vir hom ʼn meisie kan kry
Joseph Cohen is bereid om $10 000 (ongeveer R140 000) te betaal vir enigiemand wat vir hom ʼn meisie kan kry.
ʼn Gogga sit vas in Van Gogh se skildery
Talle persone het al na Vincent van Gogh se “Olyfbome”-skildery gestaar, en dit nog nooit gesien nie.
[Video] Leeuwelpie wil graag brul
Die welpie in dié video, duidelik nog net ʼn paar weke oud, oefen nog sy brul – en dis die oulikste ding wat jy nog vandag gehoor het