Die tatoe was veronderstel om ʼn tydelike tatoe en ʼn grappige oomblik vir die gesin te wees, maar dit het nou ʼn permanente fout vir een vrou geword.
Vreemd
Video: Vyfjarige bel nooddienste oor “Grinch Kersfees wou steel”
Die ”Grinch” is toe ook later toegesluit.
Wiegeliedjie vir ʼn babahondjie
ʼn Dogtertjie wat ʼn wiegeliedjie aan ʼn nuwe babahondjie sing, word wyd op sosiale media gedeel.
Rome se ‘brandsiek’ Kersboom ontstig inwoners
“Die boom trek aandag vir al die verkeerde redes.”
Chinese maatskappy se vreemde plan vir toiletpapier
ʼn Chinese papiermaatskappy het met ʼn vreemde idee vorendag gekom waarmee toiletpapier vervaardig kan word.
Vasvra-flop met die antwoord op sy T-hemp
Winkels is vol T-hemde met handelsmerke en slagspreuke van popsterre, flieks en superhelde – en dit help soms om presies te weet wat jy dra.
Foto’s: ʼn Hele stad uit gemmerbrood!
Die gemmerbroodstad spog met ʼn kasteel, ʼn stadion, drie brûe, openbare geboue en woonbuurte.
Erfgeld te swaar om te dra
ʼn Bankier moes ses maande lank tel aan die geld wat ʼn vragmotorbestuurder aan sy familie agtergelaat het.
Klante ontwerpershandsakke kwyt ná yslike fout
Klante het ontwerpershandsakke opgeraap toe die Britse handelaar Harrods ʼn groot flater begaan het.
Die 10 duurste Kersversierings ooit
Dis daardie tyd van die jaar wat almal gereed maak vir Kersfees: huise word getooi in glinsterende liggies en die mooiste versierings … Kinders is opgewonde oor hul geskenke en die tafels kreun onder die lekkerste disse. Hier is ‘n lys van die 10 duurste Kersversierings ter wêreld.
Tweelingbroers trou met tweelingsussies
Dit beteken alhoewel die egpaar se kinders mekaar se neefs en niggies is, sal hul DNS soortgelyk wees aan dié van biologiese broers en susters.
Byna R200 000 vir ʼn Uber-rit van 8 km
Uber het ʼn man van Toronto in Kanada meer as $18 000 gefaktureer vir ʼn rit wat net ongeveer $10 moes kos.
Saoedi’s kan ná 35 jaar weer fliek
ʼn 35-jaar lange verbod op flieks in Saoedi-Arabië is opgehef.
Video: Die vrou met die langste bene
Ekaterina Lisina van Rusland is die vrou met die langste bene ter wêreld.
Foto’s: Man se kop sit toe vas in mikrogolfoond
Brandbestryders het gesukkel om ʼn 22-jarige man te red wie se kop in ʼn mikrogolfoond vasgesement is.
Video’s: Die vyf mooiste Kersfeesadvertensies
Waarskuwing: jy gaan dalk snesies nodig hê vir ʼn paar van die advertensies…
Foto’s: Is dit die mooiste dogtertjie in die wêreld?
ʼn Sesjarige van Rusland is as “die mooiste meisie in die wêreld” aangewys. Wat dink jy?
Inhegtenisneming ná stink sokkies konsternasie veroorsaak
ʼn Man, wie se onwelriekende kouse ʼn konsternasie op ʼn bus veroorsaak het, is in hegtenis geneem.
Tiener ‘skuld’ nou byna R3 miljoen aan kinderhospitaal
ʼn 19-jarige student sê sy het geen idee gehad dat ʼn eenvoudige plasing op Twitter só gewild sou wees nie.
Foto’s: Rojale partytjie vir vierjarige
Wat dink jy? Is dit té kwistig vir ʼn vierjarige se partytjie, of is dit geregverdig as jou ouers dit kan bekostig?