Whitney White se selfdoenresep om stof uit te skakel is al meer as 2,2 miljoen keer op TikTok gekyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wenk"
Finansiële welstand: Basiese spaarwenke vir Spaarmaand
Julie is bekend as Spaarmaand in Suid-Afrika. Wanneer ’n mens doelbewus op die uitkyk is vir moontlike geleenthede om te spaar, raak dit makliker. Dit is nie altyd nodig om te soek vir groot besparings nie.
Só slaap jy binne 60 sekondes
As jy al ooit nagte om wakker gelê het, of dit nou uit angs of kommer of weens slapeloosheid was, is dié wenk spesiaal vir jou.
[Video] Suzelle in Amsterdam
Dit lyk of Suzelle DIY ʼn bietjie met verlof is, want dié wenk-foendi bevind haarself in Amsterdam.
Babapoeier – toormiddel vir in en om die huis!
Volgens die Facebook-blad, Huisvrou se kreatiwiteit, is babapoeier nie net vir babas nie, en kan vir ʼn verskeidenheid van dinge gebruik word. Laat weet gerus as jy een van dié gebruike al getoets het!
[Video] Geklitste room in ʼn japtrap
m ʼn klein hoeveelheid room te klits kan nogal tydrowend wees. DaveHax het egter ʼn maklike wenk vir enigiemand wat vinnig ʼn koppie room wil klits vir ʼn nagereg of ʼn koppie boeretroos.
[Video] Maak ʼn bankie uit sementblokke
Suselle DIY wys jou hoe om onooglike sementblokke in ʼn pragtige bankie vir jou tuin te verander.
[Video] Hoe om gebraaide piesang met brandewyn te maak
Suzelle DIY gee gereeld handige wenke oor ʼn verskeidenheid van dinge en soms kry sy ʼn gasaanbieder om te help met dié wenke.
[Video] Só ruim jy maklik op
Suzelle DIY bied gereeld handige wenke en in hierdie video gee sy jou ʼn paar idees hoe om van oortollige eiendom in jou huis ontslae te raak as jy bietjie wil opruim.
Video: Speel klaar met kalk
Hierdie video wys jou hoe om ontslae te raak van die kalkaanpaksel in jou ketel. Al wat jy nodig het, is die sap van ʼn suurlemoen.
Video: Só sny jy ʼn appel
Grant Thompson voer aan jy kan met die metode in hierdie video ʼn appel vyf keer vinniger sny.
Video: 10 handige wenke met asyn
Jy het nooit geweet asyn kan só veelsydig wees nie!
Video: Eenvoudige wegsteekplekke
Hierdie video wys hoe jy jou kosbare besittings sommer so oop en bloot kan “wegsteek”.
Video: Yskoue koeldrank binne twee minute
Hierdie video wys jou hoe om op ʼn baie eenvoudige manier ʼn blikkie koeldrank binne twee minute koud te maak.
Video: Handige mikrogolfoond-wenke
Het jy geweet jy kan repies spek in ʼn mikrogolfoond gaarmaak? Hierdie video bied vyf baie handige wenke vir ʼn mikrogolfoond.
Video: Vou die oulikste servethasies
Verras gerus jou gaste met hierdie oulike servethasies.
Video: Slimste truuks vir jou selfoonkamera
Hierdie paar eenvoudige wenke sal jou soos ʼn wafferse professionele fotograaf laat lyk met jou selfoonkamera!
Video: Só slaap baba binne 60 sekondes
Ouers met babas, wat nie wil slaap nie, sal dalk die inligting in hierdie video baie waardeer.
Video: Só stryk jy – sonder ‘n strykyster!
Dis gewoonlik ‘n petalje as jou strykyster nie wil werk nie, of as jy iewers dalk sonder ‘n strykyster gestrand sit.
Video: Maak ‘n bottel met ‘n stuk papier oop
Dit is ‘n groot frustrasie indien mens iewers graag ‘n bottel wou oopmaak, maar jy het nie ‘n oopmaker naby nie. Hierdie video wys vir jou hoe om ‘n stuk papier te gebruik indien jy ooit in dié situasie beland.