Die Tshwane-metropolisie het Woensdag verkeer rondom die hospitaal in Pretoria waar oudpresident Nelson Mandela behandeling ontvang, beperk.
Alles vir die maand Junie 2013
Kwart van die jeug ondersteun glo Malema
Een uit vier jong Suid-Afrikaners sal glo vir die geskorste ANC-jeugligaleier, Julius Malema, stem as hy ʼn party op die been bring.
Kinders verveeld tydens die skoolvakansie?
Verhoudingbou-aktiwiteite saam met jou kinders, saamgestel deur Lindie Strydom.
Boer skuldig bevind aan dieremishandeling
ʼn Hof in Noordwes het ʼn boer, Derick van Wyk, skuldig bevind aan dieremishandeling en hom tot ʼn jaar tronkstraf of ʼn boete van R30 000 gevonnis.
Gary Player ontken dat hy geld skuld
Die Suid-Afrikaanse gholflegende, Gary Player, beoog om in die hof ʼn eis teen te staan wat beweer dat hy ʼn voormalige vriend, die sakeman Dave King, R33 miljoen skuld.
Nege in hof weens uitskot by lughawe
Nege mense moet binnekort in die hof verskyn nadat hulle emmers vol menslike ontlasting by die Kaapstadse lughawe uitgegooi het.
AfriForum pak 43 munisipaliteite
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om hofaansoeke teen 43 munisipaliteite dwarsoor Suid-Afrika voor te berei.
Madiba: Konflik glo tydens begrafnis-vergadering
Een van oud-president Nelson Mandela se kleinseuns, Mandla Mandela, het Dinsdag glo uit ʼn familie vergadering in Qunu, in die Oos-Kaap, gestorm ná ʼn meningsverskil oor waar Madiba begrawe moet word, sou hy sterf.
Nuuskommentaar: Daar kom die Olibama
Die siekte van oudpresident Nelson Mandela plaas ‘n baie belangrike gebeurtenis vir die land effens in die skadu – die voorgenome besoek van Barack Obama aan SA.
Deelstad: ’n Boek oor Berlyn
deur Karel Schoeman In hierdie boek doen Karel Schoeman verslag van ’n lang besoek aan Berlyn gedurende 2008 wat in 2010 en 2011 met korter…
Uitdrukking: Gedaan wees
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘gedaan wees’.
Mugabe na Singapoer vir “roetine oogtoets”
Robert Mugabe, die 89-jarige president van Zimbabwe, het Dinsdag “vir ʼn roetine oogtoets” na Singapoer gevlieg, waar hy normaalweg mediese behandeling ontvang.
Gedagte vir die dag: Die juk van Jesus (2)
Teks: Mt. 11: 28, 29+30: “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op…
Twee vas vir gewapende roof in Gauteng
Twee mans is Dinsdag in hegtenis geneem ná ʼn gewapende roof in Bronkhorstspruit, oos van Pretoria.
Man erken verkragting en moord
Bulelani Jula (23) het Dinsdag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg erken dat hy ʼn sewejarige meisie verwurg het terwyl hy haar verkrag het.
Polisieman geskiet in ondersoek na huismoles
ʼn Bloemfonteinse man is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn polisiebeampte wat ondersoek gaan instel het na ‘n klag van huismoles, geskiet het.
Ontlasting by lughawe uitgegooi
Die ANC in die Wes-Kaap het die voorval waar vyf mans emmers vol menslike ontlasting by die Kaapstadse Lughawe uitgegooi het, veroordeel.
‘Modimolle-monster’: Sithole het glo gehuil
Een van Ina Bonnette se vermeende verkragters het Dinsdag aan die Pretoriase hooggeregshof gesê hy was só bang vir Johan Kotze dat hy gehuil het terwyl hy bo-op haar gelê het en voorgegee het dat hy haar verkrag.
‘Rower’ skiet homself
ʼn Vermeende rower het homself glo geskiet nadat die polisie en inwoners hom in Setlagole, buite Mahikeng in Noordwes, aangekeer het.
Video: Skare buite Mandela-hospitaal
Sakeman Kenny Kunene en Tshwane-burgemeester Kgosientso Ramokgopa is van die besoekers wat Dinsdag by die hospitaal, waar Mandela behandel word, gesien is. Die skare het laatmiddag buite die hospitaal begin sing.