Die aantal aangemelde noodlottige vliegtuigongelukke in Suid-Afrika het in die 2012/’13-finansiële jaar tot 20 gestyg in vergelyking met die 15 in die vorige finansiële jaar, volgens die Burgerlugvaartowerheid (BLO).
Alles vir die maand September 2013
Soveel aardbewings tref SA in 2012
Inwoners van die Noord-Kaap het verlede jaar 187 keer die aarde voel bewe, volgens die Raad op Geowetenskappe (RGW).
Nóg ‘n Zuma-skildery gesensor
ʼn Skildery wat president Jacob Zuma en die bloedbad by Marikana uitbeeld is van die FNB Joburg Kunsfees 2013 verwyder, berig City Press.
Polisiebeampte skiet paartjie dood
ʼn Polisiekonstabel is Vrydag in hegtenis geneem nadat hy vroeër die dag ʼn vrou en haar kêrel naby Pretoria doodgeskiet het.
Twee sterf in botsing in Natalse Midlands
Twee mense is Vrydag in die KwaZulu-Natalse Midlands-gebied dood nadat ʼn voertuig ʼn voetganger getref het.
Eskom dreig om krag in Vrystaat te sny
Eskom dreig glo om elektrisiteitstoevoer na sommige munisipaliteite in die Vrystaat, wat die kragvoorsiener miljoene rande skuld, af te sny, het RSG Vrydag berig
Driehoek
Driehoek is Tessa se verhaal. Tien jaar het verloop nadat ons Tessa in Die verhuising leer ken het.
Montecasino-lyk: Verdagte in hof met vloekwoord op frokkie
Jean Pierre Malan (32) het Vrydag in die Randburg-landdroshof verskyn in verband met die moord op Dustan Blom (36).
Petroljoggiestaking verby
Werkgewers en Numsa het ‘n ooreenkoms bereik wat die drie weeklange staking van petroljoggies tot ʼn einde bring.
Steve se lirieke vir “Die Government Song”
Maroela Media het vroeër die week berig Steve Hofmeyr gaan glo ‘n paar staatsamptenare warm onder die kraag hê oor ʼn nuwe liedjie wat hy tans opneem.
“Boikot Loftus oor raskwotas”
AfriForum meen Loftus Versfeld moet geboikot word omdat die Blou Bulle rugby-unie (BBRU) ten gunste van die raskwotastelsel is.
Trots Afrikaans Vol. 7
Deur die jare is die amptelike Suid-Afrikaanse trefferslys wat op werklike albumverkope gebaseer is, oorheers deur versamelalbums. Die sewende volume van die reeks Trots Afrikaans…
Foto: Gru-ongeluk naby Nelspruit eis sewe
Waarskuwing: Die foto onderaan die artikel is grafies van aard en mag sensitiewe lesers ontstel.
Liedjietuin vir Afrikaans ingerig
Die immergewilde liedjie van Cora Marie, “Gee haar ʼn roos”, gaan nou gestalte kry wanneer ‘n Afrikaanse Liedjietuin eersdaags in Pretoria by die Voortrekkermonument ingewy gaan word.
Karoo-Kantate
Die verhaal van Jeanne Labuschagne – of Jannie Lappies – wat vir ʼn kort vakansie uit haar kinderhuis in Kaapstad gehaal word deur Stien Terblanche, en geneem word na die klein dorpie waar Stien se oom, ʼn wêreldbekende dirigent en komponis, woon.
Nuuskommentaar: Van e-tollenaars en e-sondaars
“Die moeilikheid met pres. Jacob Zuma is dat hy te min lees. Dis nie dat hy nie kan lees nie, maar dat hy nie die regte goed lees nie. Hy lees nie kabinetsvoorligtings nie.”
Voormalige Valk in sop oor onwettige jag
McIntosh Polela, die voormalige woordvoerder van die Valke, het Donderdag in die Pietermaritzburgse streekshof verskyn op 13 aanklagte van onwettige jag, het The Star Vrydag berig.
Polisie-hoë ontken vervalsde matrieksertifikaat
Kol. Vincent Mdunge, die senior polisiebeampte en -woordvoerder van KwaZulu-Natal wat bedank weens beweringe dat hy ʼn ongeldige matrieksertifikaat het, het die gerugte ontken dat sy kwalifikasie ongeldig is.
Foto’s: Gebou stort ineen; talle vasgekeer
ʼn Vyfverdieping-gebou met talle mense binne-in, het Vrydagoggend teen dagbreek in Indië se stad, Mumbai, ineengestort.
Foto’s: Ongeluk eis 2; kettingbotsing nog 1
Skaars ʼn paar ure nadat twee bejaardes Donderdag in ʼn botsing op die N4-snelweg in die ooste van Pretoria dood is, is twee mense op dieselfde pad beseer in ʼn kettingbotsing waarin vyf voertuie betrokke was.