ʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy vyf tienerseuns gemolesteer het, sal na verwagting Maandag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn.
Alles vir Maandag 15 September 2014
Foto’s: Man al langer as 24 uur onder grond vasgekeer
Nooddienste van Carletonville in Gauteng spook al langer as 24 uur om ʼn onwettige myner te red wat onder die grond vasgekeer is.
Vars uitgekerf- Kaleidoskoop
Dit is heel moontlik een van die beste Afrikaanse albums van die jaar en kan baie sterk aanbeveel word!
Die Afrikanerrebellie 1914-1915: Die omvangrykste burgeroorlog tussen blankes in die geskiedenis van Suid-Afrika
Die Afrikanerrebellie van 1914-1915 was gemik teen die Suid-Afrikaanse regering se ondersteuning van die Britse oorlogspoging teen Duitsland en die Suid-Afrikaanse inval in Duits-Suidwes-Afrika ná die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog.
ANC-jeugligaleier geskiet
Boy Mamabolo, die ANC-jeugligaleier van Limpopo, is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal nadat hy en drie van sy vriende Sondagaand in Polokwane geskiet is.
Nuuskommentaar: Die Afrikaner, minderhede en Skotse referendum
Herman Toerien neem die Skotse referendum onder die loep en verduidelik waarom die uitslag vir die Afrikaner van belang is.
Grootste treffers- Romanz
By die Klein Karoo Nasionale Kunstefees in 2008 het ‘n nuwe plaaslike sanggroep vir die eerste keer opgetree. Sedertdien het Romanz sewe albums (onder meer…
Nkandla-tuin kos R16 miljoen
Die ontwerpte tuin by president Jacob Zuma se Nkandla-woning in KwaZulu-Natal het R16 miljoen gekos, het Beeld Maandag berig.
Maroela Media Top 20 15 September 2014
Hier is vandeesweek se Maroela Media Top 20. Kaleidoskoop is steeds in die eerste plek, maar Riana Nel styg nie minder nie as vier plekke…
TUT-klasse hervat eers Woensdag
Die Tshwane Universiteit van Tegnologie het Maandag gesê klasse sal eers Woensdag weer hervat weens betogings op die Pretoria- en Ga-Rankuwa-kampusse.
Radiodrama herdenk die dood van De la Rey
Aanhangers van Koos de la Rey kan nou vir die eerste keer in klank hoor hoe die intrige rondom die laaste ure van dié bekende leier se lewe ontvou.
Radiodrama herdenk die dood van De la Rey
Aanhangers van Koos de la Rey kan nou vir die eerste keer in klank hoor hoe die intrige rondom die laaste ure van dié bekende leier se lewe ontvou.
Meer as ‘n kwart van Japan-bevolking ouer as 65
Meer as ʼn kwart van Japan se bevolking is ouer as 65, volgens nuusberigte wat Maandag vrygestel is.
Vrou sterf in Hekpoort-motorfietsongeluk
ʼn Vrou is Sondagmiddag dood en ʼn man ernstig beseer tydens ʼn motorfietsongeluk op die R563 in Hekpoort, noordwes van Krugersdorp.
Man twee keer vir spoed gevang
ʼn 54-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy glo twee keer in Midrand en Johannesburg die spoedgrens verbreek het.
Seun verdrink in Benoni-gruisgatdam
ʼn 13-jarige seun het Sondag in ʼn gruisgatdam in Benoni in Gauteng verdrink.
Gedagte vir die dag: Vra God vir ware vrede
Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie. (Ps 55:23)