Wat beteken dit om in die dolliwarie te wees?
Alles vir Dinsdag 14 Maart 2017
Bane op N1 in Pta tydelik gesluit
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het motoriste gewaarsku van tydelike baansluitings op die N1-snelweg in Pretoria.
Kosblik-idees: Eenpan-rysroerbraai met eier en groente
“Vandeesweek se resep is maklik en vinnig om voor te berei en ʼn ideale voorbeeld om te wys dat minder sout in jou kos nie beteken dit gaan smaakloos wees nie,” skryf Heleen Meyer.
Vandag se sportnuus
Die Statebondspele in 2022 sal nie meer in Durban plaasvind nie en dit lyk of die eer nou Liverpool te beurt kan val.
Gauteng waterbeperkings gelig: ‘Droogte duur voort’
Die departement van water en sanitasie het vandeesweek amptelik die waterbeperkings in Gauteng opgeskort, maar waarsku dat die land steeds in ʼn droogte vasgevang is.
Tuisfliek van die maand: Sink
Wat gebeur wanneer twee selftevrede jappies hul eie waardes moet herondersoek wanneer hul huishulp Rachel, se dogtertjie sterf?
Kaapstad-waterkrisis: Nog nét water vir soveel dae
Die Stad Kaapstad het Maandag gesê teen die huidige tempo van waterverbruik en die gebrek aan goeie reënval is daar slegs 105 dae se bruikbare water vir inwoners oor.
Stransky en Le Roux; Ford en Farrell
Een van die Bokke se grootste suksesverhale was in 1995, toe Francois Pienaar-hulle die Wêreldbekertoernooi voor die All Blacks weggeraap het.
Beseringspook sak weer op Pat Lambie toe
Die beseringspook het sy soveelste besoek aan Pat Lambie gebring en die Sharks se losskakel en kaptein sal wéér sy kapteinskap tydelik aan ʼn spanmaat moet afstaan.
Man gevonnis vir gru-moord op ouma
ʼn Pa van twee is gevonnis vir die gru-moord op sy bejaarde buurvrou.
Lesersbrief: Wanneer ʼn kind kies om sy lewe te beëindig
Verwerk eerder die pyn, hartseer en verlies, en leer om ʼn lewe te leef waarin jy ook ʼn lig vir ander kan wees. Daardeur maak ons die gebroke wêreld weer heel – een persoon op ʼn slag.
PE-mesaanval: Man hoor dan oor verhoor
Stevens staan tereg op ʼn aanklag van poging tot moord nadat hy glo sy vervreemde vrou, Anne-Marie (45), oorval en verskeie kere met ʼn mes gesteek het.
Sassa: Gesprekke begin van voor af
Dlamini en Gordhan verskil oor wie die toelae-betalings moet oorneem ná 31 Maart wanneer die kontrak met CPS verval.
Is grondhervorming ʼn realistiese opsie?
Edward Blight verduidelik waarom grondhervorming nie die antwoord op enige van Suid-Afrika se ekonomiese probleme is nie.
Staatskaping: Korea-styl
Die tyd sal leer of korrupsie en staatskaping in Suid-Korea deur hul howe getakel gaan word.
Gedagte vir die dag: Laat vir Barabbas vry!
Omdat Pilatus die skare graag hulle sin wou gee, het hy toe vir Barabbas vrygelaat, maar vir Jesus het hy aan die soldate oorgegee om Hom met gésels te slaan en daarna te kruisig. (Markus 15:15)