Die Nigeriese pastoor wat daarvan beskuldig word dat hy 30 meisies seksueel misbruik het, het glo hulp van ʼn senior beampte van die Valke gekry.
Alles vir Donderdag 4 Mei 2017
Lambie na agt weke weer in Sharks se groep
Die terugkeer van Pat Lambie na die Sharks se bank vir Saterdag se wedstryd teen die Force in Durban is straks groter nuus as die beserings wat die Stormers se Springbokslotte die naweek van die veld hou.
Parys-boere: Só het dit gebeur, sê staat
Die verhoor van die ses mans van Parys in die Vrystaat wat aangekla word van die moord op twee vermeende plaasaanvallers, het Donderdag amptelik in die hooggeregshof begin.
Buckingham-noodvergadering: Aankondiging gemaak
Die aankondiging kom nadat koningin Elizabeth II (91) se mees senior beamptes die hele koninklike huishouding se personeel na Buckingham-paleis ontbied het vir ʼn noodvergadering.
Die ANC moet ʼn denkskuif maak
Die African National Congress sal drasties moet herbesin of aanvaar dat sy rakleeftyd nader kom. Daar is ʼn nuwe land aan die opstaan.
Die wêreld in foto’s – 4 Mei 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Zuma moet in hof sê oor kabinetskommeling
“Die president moes die ernstige gevolge van sy kabinetskommeling redelik kon voorsien het, gegewe die gebeure in 2015 toe hy Nhlanhla Nene as minister van finansies afgedank het.”
‘Tragiese Coligny-ongeluk word vir politieke redes misbruik’
“Die reg moet sy volle gang gaan en lede van die publiek moet hulle daarvan weerhou om self landdros te speel deur die mans in die media skuldig te bevind.”
Vrou wil borgtog vra ná ‘huurmoordkomplot’
Maria Ferreira (53), ʼn inwoner van Ponta do Ouro in Mosambiek wat glo haar derde man wou laat vermoor het, bly minstens nog tot Junie in aanhouding.
Hoës in hof vir korrupsie, bedrog en geldwassery
ʼn Senior ANC-amptenaar en ander hoës het in die hof verskyn op aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery.
[Resep] Malvapoeding
Dié ou staatmaker lyk sommer pragtig in kleiner porsies. Wie kan nee sê vir dié lekkerny?
Buckingham-paleis belê noodvergadering
Die hele koninklike huishouding se personeel is Donderdagoggend na Buckingham-paleis ontbied vir ʼn noodvergadering.
Nuuskommentaar: Sport, ras en kwotas en die hof
Niemand sal ontken dat rugby reeds heelwat swart en bruin sterre opgelewer het nie. Maar was dié sukses aan kwotas of rugby-ontwikkeling te danke?
Polisieminister besoek gebied van massaskietery
Fikile Mbalula, minister van polisie, gaan Donderdag die gebied in die Wes-Kaap besoek waar 13 mense Maandagaand geskiet is.
Superrugby: Nog ʼn naweek vol duwweltjies
Hoe klop jy ʼn Nieu-Seelandse rugbyspan in die Superreeks?
Leon se resensie: Guardians of the Galaxy 2
Cool, uitspattige ruimtekaperjolle. Dit is wetenskapfiksie op sy vrolikste, skryf Leon van Nierop van Guardians of the Galaxy 2.
Vermiste sersant se dienspistool ook weg
Sy vrou was vir die langnaweek weg saam met haar ouers en het haar man Maandag as vermis aangemeld.
Tuisfliek van die maand: Klein Karoo
Rolprentresensent, skrywer, draaiboekskrywer Leon van Nierop resenseer maandeliks vir ons ʼn Afrikaanse rolprent wat op Showmax te sien is.
Man swaar gestraf vir dubbele plaasmoord
ʼn Man is in die hooggeregshof in Thohoyandou in Limpopo gevonnis vir ʼn dubbele plaasmoord in Musina in 2010.
Taalgebruik: nimlik, minlik
Taaltoffie ondersoek die verskil tussen “nimlik” en “minlik”.