Mense wat skynbaar net as koeriers optree en wat met tasse vol geld betrap word, is nou kort-kort in die nuus. Die volle prentjie, veral oor die herkoms en bestemming van die geld, bly die openbare oor ontglip, wat die deur ooplaat dat minstens ’n deel hiervan bestem is om afgevaardigdes na die komende ANC-kongres “reg” te laat stem.
Alles vir Maandag 13 November 2017
Afrika in die 21ste eeu: Probleem of geleentheid?
Die verval en verswakking van state is sekerlik slegte nuus, maar dit is ook goeie nuus vir gemeenskappe wat meer sê oor hul eie sake wil verkry. Enige groep of individu wat in hierdie eeu in Afrika wil oorleef en floreer, sal dus hierdie werklikhede in ag moet neem en hulself toenemend moet losmaak van die staat.
[Video] Hanna Boss wil inspireer met nuwe video
Selfaanvaarding is vir haar ʼn gewigtige saak, sê die Afrikaanse sangeres Hanna Boss. Daarom fokus haar jongste enkelsnit, “Verf jouself”, juis op dié kwessie.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 13 November 2017
Juanita du Plessis maak ook haar toetrede tot die Top-20 met haar liedjie “Loop op die water”.
Vandag se sportnuus
Die Nedbank-uitdaagtoernooi het gister by Sun City ten einde geloop en ʼn Suid-Afrikaner het vir die eerste keer in tien jaar geseëvier.
13 beseer toe taxi van hoofweg rol
“Van die mense is in die taxi aangetref en verskeie ander buite die taxi,” het ʼn woordvoerder van ER24 gesê.
Minstens 140 dood ná aardbewing op Iran/Irak-grens
Minstens 140 persone is in Iran dood en 860 beseer toe ʼn aardbewing van 7.3 op die grens tussen Iran en die noorde van Irak plaasgevind het, het beamptes in Iran se Kermanshah-provinsie vroeg Maandagoggend gesê.
PAIA-aansoek oor studentegeldeverslag te midde van gerugte
“Dit is dringend en noodsaaklik dat die publiek die verslag dadelik sien. Daar was nou verskeie ontstellende gerugte wat aandui dat Zuma ‘uit sy eie’ wil optree.”
Groot aardbewing naby Costa Rica
ʼn Aardbewing van 6.8 het Sondagaand naby die kus van Costa Rica, naby die hoofstad San Jose, plaasgevind.
Nzimande prys Pauw se boek aan by SAKP-samekoms
“Ons wil amptelik as die SAKP sê, gaan en gaan koop daardie boek deur Jacques Pauw.”
Gedagte vir die dag: Gee die leisels oor
Wees stil in die Here, en wag geduldig op Hom. Moenie die mens beny wat op sý manier floreer, of jou verknies oor sy bose planne nie. (Psalm 37:7)