Kenners het dit eens dat wat ook al nou noord van die Beitbrug-grenspos gebeur verreikende gevolge vir Suid-Afrika inhou. Lees wat kenners sê oor die gebeure wat tans in Zimbabwe afspeel.
Alles vir Woensdag 15 November 2017
Verdagte in hof ná Kakamas-moord
Jannie Hough se liggaam is verlede week in ʼn oop veld naby Spieëlkop aangetref.
Lyke beland op snelweg
Beamptes van die Johannesburgse metropolisie (JMPD) is steeds op die toneel waar 42 lyke op die M1-snelweg beland het nadat die wiele van ʼn sleepwa afgekom het.
[Foto’s] Vergelykende toets: Sportnuts word spoednuts
In die jare vyftig het Jaguar en Mercedes mekaar gereeld op die wêreld se renbane gekry om te sien wie is baas. Nou vergelyk Brendon Staniforth dié twee reuse met mekaar.
Countrysanger as ‘wêreld se sexyste man’ aangewys
Die aktrise Julia Roberts is vroeër vanjaar as People se mooiste vrou ter wêreld aangewys.
Heidelberg-gesin deur gewapende rowers oorval
ʼn Gesin van vyf is Woensdagoggend deur vyf gewapende rowers in hul huis in Heidelberg in Gauteng oorval.
Kan Brexit die Noord-Ierse konflik heraktiveer?
Teen dié tyd is die meeste waarnemers bewus van presies hoe ’n komplekse proses dit is vir Brittanje om hom van die Europese Unie los te maak. En Brittanje was nooit eens volkome geïntegreer nie deur sy eie geldeenheid, die pond, te behou.
Boaty McBoatface verwerp; nuwe naam vir Sydney-veerboot
Australiese owerhede het op die tweede gewildste keuse besluit ná die grappige “Boaty McBoatface” verwerp is. “Ek hoop dit bring ʼn glimlag vir elke besoeker en inwoner.”
Zuma stuur afvaardiging na Zim
Pres. Zuma het met pres. Robert Mugabe gepraat wat aangedui het hy is in sy huis vasgekeer, maar dat hy veilig is.
[Gedig] Die tyd loop katvoet
“Die dag stap luiters verby soos ʼn kat, stert omhoog.” Lees Wilma Stockenström se gedig, “Die tyd loop katvoet”
Masjinis met dood gedreig deur woedende pendelaars
“Die pendelaars was woedend omdat hulle reeds laat was vir werk. Toe hulle nie by my kon uitkom nie, het hulle begin om die kajuit met klippe te bestook en gedreig om dit aan die brand te steek.”
Siviele saak kom dalk teen Eskom ná werker se moord
Thembisile Yende is na bewering vermoor omdat daar gevrees is dat sy inligting oor ʼn koperkabeldiefstal-sindikaat sou bekendmaak.
Was vier assistent-afrigters vir Bokke dan nodig as twee nou genoeg is?
Beplanning, of liewer die gebrek daaraan, is een van die vernaamste doodsteke van moontlike Springboksukses. En nou steek dit weer kop uit.
Betogers maak amok by Bronkhorstspruit-hof
Jacobus Potgieter (34), ʼn boer, en Heinrich Dumas (48), ʼn plaasbestuurder, het Dinsdag in die hof verskyn in verband met die beweerde ontvoering en aanranding van ʼn 9-jarige meisie.
[Resep] Pynappel-yskastert
Yskastert met pynappel? Jy sal nie spyt wees nie!
Twaalf bekendes gaan die stryd aansê op die dansbaan
Twaalf onopgeleide plaaslike bekendes gaan hul beste voetjie op die dansvloer voorsit.
Brandstofprys-skok vir Desember verwag
Vakansiegangers sal mooi moet beplan vir hul wegbreek in Desember met ’n brandstofprysskok wat verwag word.
‘Groot siel’ in Kuruman wreed vermoor
Danie Fourie se vrou, Mariaan, is tydens die voorval erg aangerand en ontvoer en later langs die snelweg gevind.
[Foto’s] Die Honda Africa Twin gemaak vir Afrika
Die Honda Africa Twin is laasjaar hier in Suid-Afrika aan die wêreldpers bekendgestel. Die aanvraag na hierdie model was egter so groot dat ons nou eers kans gekry het om met hom te ry.
Bokke moes ook in die week gespeel het
Dis maar weer dieselfde ou storie.