ʼn Sonar het reeds vroeg in Wilkins se ma se swangerskap gewys dat haar hart en ʼn deel van haar maag buite haar lyf groei.
Alles vir Dinsdag 19 Desember 2017
Taxibestuurder geloof ná hy twee kinders ‘red’
Die vierjarige seun is met sy gesin herenig terwyl die 14-jarige meisie na die Groote Schuur-hospitaal geneem is vir waarneming.
Lesersbrief: Afrikaanse skrywer se ope brief aan Cyril Ramaphosa
Sophia Kapp se ope brief aan die ANC-president, Cyril Ramaphosa.
Drie vas wat glo geld ná transitorooftog wou vat
Die Valke in die Vrystaat het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na ʼn groep swaargewapende verdagtes wat ʼn geldwa buite Kestell beroof het.
SA rugby moet eers dié vangplek te bowe kom
Daar is ʼn vangplek in Suid-Afrikaanse rugby wat te bowe gekom moet word voordat die gevorderde erosie wat die spel en sy strukture ervaar, herstel of selfs bloot gestuit kan word.
Geskenk-idees vir Kersfees: Gebottelde gemmerbroodmannetjies
Hierdie koekiemengsel is die ideale geskenk vir ʼn ywerige bakker.
Foto’s: ʼn Hele stad uit gemmerbrood!
Die gemmerbroodstad spog met ʼn kasteel, ʼn stadion, drie brûe, openbare geboue en woonbuurte.
ʼn Mens kan nie jonges keer om oorsee te gaan
Hoe kan ʼn mens ʼn stokkie daarvoor steek as al hoe meer Suid-Afrikaners in Europa, of in Japan, wil gaan rugby speel?
Video: Man in kop geskiet vir TV
ʼn Video waarin gesien kan word hoe ʼn vrou en ʼn klein dogtertjie tydens ʼn huisroof voor aanvallers vlug en ʼn man twee keer geskiet word, word wyd op sosiale media versprei.
ANC-konferensie: ‘Vrae oor vermiste stemme’
Die ANC se bestuurskomitee het glo Dinsdagoggend vergader oor beweerde “vermiste stemme” met betrekking tot die stemproses vir die party se nuwe sekretaris-generaal.
[Foto’s] Harley se veelsydige Milwaukee-yster
Kompak genoeg om as daaglikse pendelfiets te gebruik, dog veelsydig genoeg sodat jy jou naweektassie kan pak en daarmee kan verdwyn, skryf Brian Cheyne.
Familie van Mooinooi-vroue soek steun
“Daar is baie mense wat jaarliks deur hierdie soort misdade geraak word. Kom ons staan Vrydag saam vir Joey en Anisha en elke ander slagoffer van misdaad in Suid-Afrika.”
Erfgeld te swaar om te dra
ʼn Bankier moes ses maande lank tel aan die geld wat ʼn vragmotorbestuurder aan sy familie agtergelaat het.
Pa, seun gewond in plaasaanval
“Die seun is na ʼn hospitaal gehaas.”
Video: Oulike geskenkidees vir ouma en oupa
Dit is dikwels ook ma’s wat moet kop krap oor wat die kinders vir ouma en oupa kan toedraai om onder die Kersboom te sit.
Nuwe ‘Star Wars’ ʼn lokettreffer
Daar is ten minste nog vyf Star Wars-flieks in die pyplyn.
Foto’s: Drie sterf in kettingbotsing in Kaapse Wynlande
Drie mense, onder wie ʼn tienjarige seun, is Dinsdagoggend in ʼn kettingbotsing in die Kaapse Wynlande dood en nog nege mense is beseer.
Seun (13) se liggaam op strand gevind
“Sy liggaam is deur ʼn plaaslike huiseienaar op die strand gewaar.”
Resep: Slaai met botterskorsie en kekerertjies
Dié gereg kan op verskillende maniere gebruik kan word: van ʼn slaai tot ʼn ligte middagete of pak dit selfs in vir ʼn piekniek-ete.
Wat die wêreld van Suid-Afrika weet en (nie) wil weet (nie)
Samevattend is dit dus nodig om realisties te wees oor internasionale bande – dit gaan geen kitsoplossings bied vir ons probleme in Suid-Afrika nie, maar bly noodsaaklik omdat dit wel een van die stene is waarmee die pad na oplossings gebou word.