Die Wes-Kaapse LUR vir onderwys het gesê skole in die provinsie mag volgens wet nie teen leerders diskrimineer indien daar nog uitstaande skoolgeld is nie.
Alles vir die maand Desember 2017
Inhegtenisneming ná stink sokkies konsternasie veroorsaak
ʼn Man, wie se onwelriekende kouse ʼn konsternasie op ʼn bus veroorsaak het, is in hegtenis geneem.
36 sterf ná uitbreking van dodelike siekte
Volgens die departement van gesondheid is daar reeds 557 gevalle van die siekte aangemeld, waarvan 34% in private hospitale en 66% in openbare hospitale.
Tiener ‘skuld’ nou byna R3 miljoen aan kinderhospitaal
ʼn 19-jarige student sê sy het geen idee gehad dat ʼn eenvoudige plasing op Twitter só gewild sou wees nie.
Vier in hof ná polisieman in lokval sterf
Die polisiekonstabel is dood toe hy en sy kollega deur gewapende misdadigers in ʼn lokval gelei is.
SA moet huil oor Vigs
Twee faktore wat nie sommer genoem word nie, is dat MIV-Vigs tot ’n groot mate ’n morele been het, en tweedens dat dit finansiële implikasies het.
Padtoets: Dié Hyundai is wintie se baas
Suid-Afrika is tans sportnuts-verskrik. Hyundai weet dit, en wil die pap net nóg so bietjie dikker aanmaak, skryf Brendon Staniforth.
Man op plaas aangerand, hond vergiftig
Vyf aanvallers het net ná middernag op die plaas sowat 20 km buite Koster toegeslaan.
Jay behaal goue mylpaal
Die sanger Jay du Plessis het dié goeie nuus vandeesweek met aanhangers gedeel.
Man en oom skuldig aan moord op skrywer
Winnie Rust se liggaam is in Mei verlede jaar deur haar man, dr. Manie Rust (84), in hul huis in Wellington gevind. Haar hande en voete was vasgebind en sy het beserings aan haar gesig gehad.
Lekker doendinge by LekkeSlaap se gewildste vakansiebestemmings
Laat staan vir ’n oomblik jou dagtake en kyk watter wonderlike doendinge by dié sewe gewildste vakansiebestemmings vir jou wag, dan is die vakansie ook sommer ’n paar minute nader!
Jayden weer tuis ná ongeluk by skool
“Ongelukkig kry hy steeds nagmerries, [maar hy] geniet dit baie om weer [in] mamma en pappa se kamer te slaap.”
Boek: Spieëlbeeld
Giminstrukteur-cum-lyfwag Joe Minnie se lewe raak verweef met dié van een van die rykste besigheidsmanne in die land wanneer hy die opdrag kry om Dolf Eksteen met sy lewe te bewaak.
Betwiste ANC-vergaderings sal wéér gehou word
Die ANC glo dat hy ondanks die geskille in verskillende provinsies en takke steeds ʼn suksesvolle konferensie van 16-20 Desember sal kan hou.
Meer as genoeg redes vir die swartgalligheid
ʼn Jaar is ʼn baie lang tyd in Suid-Afrikaanse rugby.
Resep: Eier-in-’n-koppie
Enige kombinasie van bestanddele, selfs oorskietvleis en groente, kan gebruik word met jou keuse van kaas.
Dol definisies – B
‘n Paar lawwe definisies
Poppie-moord: Verhoor hervat
“Ek sou die kinders met ʼn paplepel slaan totdat hulle huil en dan verder gaan.”
Nuuskommentaar: Politici lieg, en lui joernalistiek
Pres. Jacob Zuma is volgens baie waarnemings ’n kluitjiebakkoning, maar is joernaliste in Suid-Afrika lui soos Amerikaanse joernaliste (aldus die ontleder Ted Rall)? Gelukkig ag baie Suid-Afrikaanse joernaliste hul professionele integriteit baie hoog, en lesers beloon instansies soos Maroela Media wat ’n baie hoë premie hierop stel.
Vandag se sportnuus
Ná die Springbokke se nederlaag die naweek teen Wallis het Suid-Afrika afgeskuif na die sesde posisie op die wêreldranglys.