Dié aanval was die sesde sedert Saterdag op ʼn plaas of kleinhoewe.
Alles vir die maand Desember 2017
Nataniël maak stem dik oor kettingboodskap
“Enigiets wat valslik onder die verkeerde naam versprei word, is ’n kriminele oortreding met hewige gevolge, vernietig dit en gebruik jou kosbare tyd beter.”
Boek-uittreksel: Hartebreker – Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanting
Vyftig jaar gelede op 3 Desember 1967 het Christiaan Barnard en ‘n span van 29 mediese spesialiste, die onmoontlike reggekry en die eerste suksesvolle mens tot mens hartoorplanting uitgevoer.
Hoof van swart sakeliggaam geskors oor vermiste donasie
Dié swart sakebewusmakingsgroep het verlede week gesê dat die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) bevestig het dat hy die donasie gemaak het, maar dat die geld nie in die raad se bankrekening gereflekteer word nie.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 4 Desember 2017
Die Du Plessis-familie (Juanita, Franja en Ruan) maak dié week hul toetrede tot die Top 20 met hul liedjie “ Meer as ʼn melodie”.
Gesin ná kerk op Vrystaat-plaas aangeval
Een verdagte is ná die plaasaanval met ʼn skietwond in ʼn veld aangetref.
Bekendstelling: Dié Lexus bied betroubare luuksheid
Lexus bou deesdae pragtige motors en werk hard daaraan om ontslae te raak van hul vervelige-beeld. Dié model kry dit reg, aangesien die Lexus NX Toyota-vlakke van betroubaarheid met Lexus-vlakke van luuksheid bied, skryf Brendon Staniforth.
Foto’s: Angelique verklap tweeling se name
Die Suid-Afrikaanse aktrise Angelique Gerber het die afgelope naweek foto’s van haar ooievaarstee op Instagram gedeel en daarmee saam ook hul nuwe pienkvoete se name verklap.
Om te gaan waar min mense sal waag om te gaan!
Meer Noord-Koreane kom vandag tot bekering as nog ooit vantevore.
Esidimeni: Hof beslis oudgesondheidshoof moet getuig
Barney Tiego Selebano, voormalige hoof van die Gautengse departement van gesondheid, is in Februarie geskors vir growwe wangedrag en onbekwaamheid.
Peuter verdwyn toe ‘dronk’ ouers slaap
Die polisie in Limpopo het ʼn volskaalse soektog na ʼn tweejarige kind van stapel gestuur.
Foto’s: Rojale partytjie vir vierjarige
Wat dink jy? Is dit té kwistig vir ʼn vierjarige se partytjie, of is dit geregverdig as jou ouers dit kan bekostig?
Die 10 flieks wat jy in jou leeftyd móét sien
Die tien flieks wat elke fliekvlooi volgens ʼn groep “rolprentfanatici” in sy leeftyd móét kyk, het gesamentlik 34 Oscar-toekennings ingeryg.
Drie dood, kind kritiek in gru-ongeluk
“Die insittendes is uit die motor geslinger en is ʼn ent weg van die wrak van die voertuig aangetref.”
Dol definisies – A
‘n Paar lawwe definisies.
Oom Herrie se kerrie: Die lazybuoy de luxe
Na seker omtrent twee jaar was oom Herrie darem so lus om weer ’n slag te bad. Nee, nie omdat Bloemfontein se water al opgeraak het nie, maar oom Herrie is in sy derde jaar van chemo ontvang, skryf Oom Herrie.
Drie gered danksy wakker 6-jarige
ʼn Sesjarige seun se blitsige optrede Sondag op ʼn strand in Plettenbergbaai het drie jong seuns van moontlike verdrinking gered.
Video: Gé Korsten maak geskiedenis
Die ontslape tenoor en akteur Gé Korsten het pas geskiedenis gemaak by die Afrikaans is Groot-konsertreeks.
Waarom haak mense se koppe uit?
Wat maak dat hierdie oortreders só wreed teenoor hulle slagoffers optree? Hoekom sê hulle dikwels na die tyd dat hulle dit nie bedoel het nie, of dat hulle nie die persoon wou seermaak nie? Is daar hoop vir hierdie mense – sal hulle ooit kan rehabiliteer?
Bejaarde op NW-kleinhoewe oorval
ʼn 83-jarige man is die afgelope naweek in sy huis op ʼn kleinhoewe in die Swartruggens-omgewing in Noordwes vasgebind en selfs van ʼn stofsuier beroof.