Drie van die Valke se voorste klubs se eerste spanne speel vanjaar saam met die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se vier senior klubs en Rustenburg Impala van die Luiperds in ʼn nuwe Superliga.
Lees meerAlles vir die maand Februarie 2018
Meer as R205 miljard in belastingterugbetalings
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Woensdag gesê hy het die afgelope tien en ʼn half maande meer as R205 miljard terugbetaal vir alle belastingtipes.
Casac eis nuwe vervolgingshoof
Die grondwet-waghondorganisasie Casac het pres. Cyril Ramaphosa versoek om Shaun Abrahams, hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, uit sy amp te verwyder.
Eskom-fluitjieblaser getuig oor ‘intimidasie, dreigemente’
ʼn Geskorste uitvoerende lid van Eskom het Woensdag aan LP’s verduidelik hoe hy geteiken, geïntimideer en gedreig is nadat hy ʼn “fluitjieblaser-verslag” saamgestel het wat handel oor kommer oor korrupsie by die kragvoorsiener.
Vlak 3-waterbeperkings vir Bloemfontein goedgekeur
Indien dit nie binne die volgende 21 dae baie reën nie, kan gedeeltes van Bloemfontein sonder water wees.
Blitsberaad oor onteiening sonder vergoeding
“Dit is van kardinale belang dat die burgerlike samelewing dringende stappe doen om eiendomsreg te beskerm.”
Cele waarsku teen Twitter-profiele in sy naam
Genl. Bheki Cele, die minister van polisie, het gesê hy neem met kommer kennis en stuur ʼn sterk waarskuwing uit teen enigiemand wat vervalste Twitter-profiele onder sy naam bedryf.
ToekomsVenster: Offers
Dankie dat ek offers kan bring.
Helikopter stort neer: Oorledenes se name bekend
Die name van twee mense wat Woensdag gesterf het toe ʼn helikopter tussen Delmas en Ogies in Mpumalanga neergestort het, is bekendgemaak.
Weermag soek wit, Indiër-rekrute
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het Woensdag gesê hy sal vergunnings vir die werkaansoeke van wit en Indiër-rekrute maak wat nié hul aansoeke vir sy werwingsprogram voor die sluitingsdatum ingedien het nie.
Die wêreld in foto’s – 28 Februarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Omstanders besteel man ná ongeluk
Omstanders het Woensdag ʼn man se motor geplunder nadat hy ernstige beserings in ʼn motorongeluk opgedoen het.
Abrahams se aanstelling ʼn ‘bespotting van grondwet’
Casac hou vol dat Shaun Abrahams nie bo verdenking is nie en nie aan die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, wat in beheer van oudpres. Jacob Zuma se vervolging is, moet staan nie
Gedig: Sproeireën
“My nooi is in ‘n nartjie, my ouma in kaneel …” DJ Opperman se bekende gedig, “Sproeireën”
Atletiek kry momentum
Dit is een van die vernaamste atlete wat Suid-Afrika gaan besoek vir die byeenkoms sedert Michael Johnson en Marion Jones aan die begin van die eeu.
Myeni daag nie op by Eskom-ondersoek
“Ons het hier weer ʼn getuie wat voldoende kennis gegee is om hier te wees. Ek aanvaar nie daardie verduideliking nie. Dit is baie duidelik dat vertragingstaktieke hier gebruik word.”
Huisbrand laat baba kritiek
ʼn Vier maande oue babaseun is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal geneem nadat hy ernstige beserings in ʼn huisbrand in Bloemfontein opgedoen het.
Twee sterf toe helikopter neerstort
Twee mense is dood toe ʼn helikopter in ʼn oop veld in die Delmas-omgewing in Mpumalanga neergestort het.
Gholf se grofgeskut tref Tshwane
Verskeie groot name sal ʼn aanslag op die prysgeld van R15 miljoen maak.
Grondmosie: ‘Min rasionele redenasie oor gevolge’
“Eiendomsreg is ʼn fundamentele reg wat wit en swart, arm en ryk se regte teen onregmatige staatsingryping beskerm. Die ontkenning daarvan is uit pas met internasionale praktyk en nie in die nasionale belang nie.”