Die rugbybase beskou dit as ʼn reddingsboei vir Suid-Afrikaanse rugby, maar die planne om nóg twee Suid-Afrikaanse spanne van 2019/’20 af in ʼn vergrote Pro14-reeks te laat speel, kan verreikende gevolge vir Springbokrugby inhou.
Alles vir Vrydag 31 Augustus 2018
Moyane se verdagte besoek aan Rusland
“Ek het geen rede gehad om te vermoed iets is nie reg nie.”
ANC se Noordwes-komitee ontbind
“Getrou aan die tradisie van die ANC en ʼn gedissiplineerde beweging, het Mahumapelo aan die gesprek deelgeneem en ten volle die uitslag daarvan aanvaar.”
Video: Lego het ʼn Bugatti gebou – wat regtig kan ry
Meer as 1 miljoen blokkies en 13 500 ure later het Lego die onmoontlike vermag: ʼn lewensgrootte Bugatti Chiron-supermotor wat regtig kan ry.
Verlief en verloof ná die groot hartseer
Mariandra se man, Johann, is op 1 Oktober 2016 tydens ʼn aanval by die gesin se huis op ʼn kleinhoewe in Kameeldrift, noordoos van Pretoria, voor haar doodgeskiet. Mariandra, wat in dié tyd agt maande swanger was, en hul drie dogtertjies het die aanval oorleef.
UJ vra ruimte vir ondersoek ná student se dood
ʼn Woordvoerder van die universiteit het gesê die ongegronde bespiegeling oor die student se dood veroorsaak pyn vir haar familie.
Wenners van die BoekeJol-digkompetisie 2018 bekend!
Dié jaar se BoekeJol-fees het weereens die jaar met ʼn heerlike digkunskompetisie afgeskop. Gaan vind uit wie is die wenners.
Wen: Word meegevoer op ʼn droomreis
As ʼn bootreis op jou wenslysie is, kan dit nou ʼn werklikheid word. Jy hoef nie meer net te droom oor die strande van die Portugese Eilande met sy louwarm, golflose water nie.
Luister: Flooze wil skitter en skyn met jongste album
“Van dié met die melktande tot dié met die winkeltande kan ontspan met die musiek op ‘Die Bliengmasjien’.”
Strooipoppe, korrelkoppe en die nuwe fopnuus
Die afgelope week het die vlak van beriggewing en debatvoering in Suid-Afrika ʼn laagtepunt bereik. Dit het alles begin met ’n twiet deur die Amerikaanse president, Donald Trump.
Steeds geen teken van Kaap Agri-bestuurder
Die soektog duur voort na Morne Olivier, ʼn 42-jarige inwoner van Ceres in die Wes-Kaap en junior bestuurder by Kaap Agri, wat Maandag spoorloos verdwyn het.
Nuwe, moderne gesinskanaal oral en altyd beskikbaar
Met Suid-Afrika se eerste Afrikaanse digitale gospel TV-kanaal, RoepTV.com, word ’n vars en dinamiese fase in gesinsvermaak, geskoei op Christenwaardes, ingelei vir die moderne mens
‘Nuwe’ Kings moet hierdie wegspringkans benut
Natuurlik verander die krag van spanne van een seisoen na die volgende, maar bloot geoordeel aan verlede seisoen, spring die Kings in die 2018/19-reeks om die Pro14-titel teen hul maklikste teenstander weg.
Man beroof toe hy stop om hom te verlig
Die beamptes het kort daarna een verdagte aangekeer wat in die water van die Blesbokspruit probeer wegkruip het.
Om weer soos ouma te kook
“Dis deesdae net te maklik om klaargemaakte kos te koop of self disse te maak wat jy net in die oond druk om iets op die tafel te sit.”
Nuuskommentaar: Wat leer ons uit oorlog teen burgemeesters?
Feitlik daagliks is daar nou berigte dat die tegnokrasie ingespan moet word om gebreke in lande, ook Suid-Afrika, se regeervermoë aan te spreek.
Betogers bring Ventersdorp tot ʼn stilstand
ʼn Groep betogers het Donderdag bedrywighede in Ventersdorp, Noordwes, oor elektrisiteit tot ʼn stilstand gebring.
Meer polisie by skole nodig, sê DA
“Deur hulpbronne op die mees kwesbare skole toe te spits en deur gehalte-onderwys aan landelike en stedelike studente te verskaf kan die lewe van miljoene mense vir altyd verander word.”
Man in hof ná bankmoord
Helen Jansen van Vuuren is op die toneel oorlede.
Wat beplan Rassie vir die Australasiese toetse?
Oorweeg Rassie Erasmus ʼn nuwe senterpaar teen die Wallabies?