Die Kings en die Cheetahs het Saterdagaand albei hul twee wedstryde teen Walliese teenstand verloor, maar dié keer was daar wel lig in die tonnel vir veral die Kings ná ʼn moedige vertoning.
Lees meerAlles vir Saterdag 8 September 2018
Curriebeker-volpunte vir Goue Leeus, Blou Bulle
Sowel die Goue Leeus as die Blou Bulle het Saterdag volpunte in die Curriebeker-reeks verdien, en is ná die afgelope ronde onderskeidelik eerste en tweede op die punteleer.
Doelbewuste sabotasie by staatsgeboue, sê Nxesi
“Dit is ʼn georkestreerde veldtog van kriminele optrede en moontlik sabotasie. Waar kontrakteurs herstelwerk aan lugversorgers gedoen het, het hulle teruggekom en gesien van die drade is geknip en die rooksensors is ontkoppel.”
Vrystaters gewaarsku oor slenter met motorverkope
Die polisie in die Vrystaat het ʼn waarskuwing uitgestuur oor ʼn nuwe slenter waar motors van niksvermoedende eienaars gesteel word.
ATKV-Tienertoneel ʼn fees van talent
Die ATKV-Tienertoneelfinaal is ’n fees van jeug, ’n fees van teater, ’n fees van talent en ’n fees van kreatiwiteit!
Vermeende transitorower doodgeskiet
ʼn Vermeende rower is Vrydagmiddag in Florida, in die weste van Gauteng, doodgeskiet en beamptes het beslag gelê op vuurwapens ná ʼn transitorooftog.
Siesa, nóg ‘n skokkende Bok-vertoning!
As die Springbokspan nie eers een van die swakste Australiese spanne in baie jare sonder sy twee beste spelbrekers kan klop nie, is daar sommer baie groot fout.
Numsa-lede staak by Fortune Steel
Die vakbond Numsa het Vrydag gesê sy lede by Fortune Steel in Nigel, Ekurhuleni, het begin staak nadat gesprekke oor salarisse en werkstoestande vasgeval het.
Grondonteiening sal nie politici of elite bevoordeel nie, sê Ramaphosa
Grondonteiening sonder vergoeding sal nie politici of die elite bevoordeel nie, maar lei tot ʼn wen-wen-situasie vir almal, het pres. Cyril Ramaphosa Saterdag gesê.
All Blacks straf die Poemas vir elke klein foutjie
Dit moet die teenstanders maar altyd weet: Die All Blacks sal hulle vir die geringste foutjie straf.
RDM stel gemeenskap gerus ná ontploffing
Rheinmetall Denel Munition (RDM) het Saterdag inwoners van Somerset-Wes in die Wes-Kaap gerusgestel dat die perseel “absoluut geen bedreiging inhou vir die omliggende gebied en gemeenskappe” nie.
Tronk toe met swanger vroue wat drink, vra adjunkminister
“Vroue wat tydens hul swangerskappe drink, moet toegesluit word.”
Dodetal styg ná aardbewing in Japan
Die dodetal het gestyg ná ʼn aardbewing wat tot grondstortings in die noorde van Japan gelei het.
Koshuishoof getuig oor video in Parktown Boys High-saak
Die staat het Vrydag ʼn laaste staatsgetuie geroep in die saak teen die voormalige waterpolo-afrigter van Parktown Boys High School, Collan Rex.
Man tydens plaasaanval doodgeskiet
ʼn 66-jarige man is doodgeskiet tydens ʼn plaasaanval Saterdag op Lynavis-plaas in Creighton, KwaZulu-Natal.
Memorandum op Puk-kampus oorhandig
Die EFFSC en Sasco het ʼn memorandum van eise op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit oorhandig.
Mnangagwa kondig nuwe Zim-kabinet aan
Die Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa het Vrydag sy nuwe kabinet aangekondig.
Vakbond besorg oor onderwysers wat aangerand word
Die onderwysersvakbond Sadtu het gesê daar is ʼn toename in die getal onderwysers wat by skole in die Oos-Kaap deur skoliere aangerand word.
Kameelperd trap ma en seun: Pad na herstel is nog lank
“Ons besef dat, met al die kennis wat iemand het, bly wilde diere onvoorspelbaar, soos dié tragiese voorval gewys het.”
Dringende operasie vir Jo Black
Die sanger Jo Black het alle vertonings vir die res van September gekanselleer en moet dringend ʼn operasie ondergaan.