Om jou eie groente en kruie te kweek is ʼn nuwe tendens wat spruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien.
Alles vir Woensdag 26 September 2018
Gholf: Ryderbeker-koors vier hooggety
Een van die redes vir die Amerikaners se opgewondenheid is die feit dat Tiger Woods weer terug is in die prentjie.
Dít is taboe!
Indien daar tien mense saam in ʼn vertrek is en een van hulle maak hul “status” as Wipplankryer bekend, is die kans goed dat die persoon met drie veralgemenings, vier kitskure en twee of drie jou-geloof-skiet-tekort-opmerkings gekonfronteer gaan word. Geen wonder die meeste van ons het die kuns om oukei te lyk, al vervolmaak nie.
Vandag se sportnuus
Alle oë is dié week op die 2018 Ryder-beker gerig wanneer die spanne van Europa en Amerika mekaar in Frankryk pak.
Jong ma glo in kraamsaal verkrag
“Die verdagte het hom glo as ʼn dokter voorgedoen en na die saal waar die slagoffer behandel is gegaan onder die voorwendsel dat hy haar moet ondersoek.”
Bestuurder van rampbus in hof ná hy wou vlug
Die busbestuurder wat van strafbare manslag aangekla word ná die ongeluk wat die lewe van nege mense geëis het, het Dinsdag in die Polokwane-landdroshof verskyn.
#SkepSaamHoop: Werk hard, staan vas en praat hoop!
As jy niks doen nie omdat jy dink jy kan niks bereik nie, word dit ’n selfvervullende professie, want jy gaan dan nie die loop van die geskiedenis kan verander nie. Jy word dan bloot ’n slagoffer van die geskiedenis.
Man val flou voor hofverskyning vir moord op ma, dogters
Die 45-jarige man wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op ʼn ma en haar twee dogters, het Dinsdag flou geval voor sy hofverskyning in die Verulam-gesinshof.
Stem van hoop uit swart geledere
“Ons minderheidspartytjies is reeds bewakers van die grondwet.”
Dit is wat SA kan leer by Amerikaanse politiek
Laat die Amerikaanse ervaring ’n les vir Suid-Afrikaners wees. Beveg mekaar, ja. Maar moenie jou eie brûe agter jou verbrand nie; en hou altyd ’n agterdeur oop.
Gedagte vir die dag: Geloof oorwin
Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. (Psalm 37:3, 5)