”Ons weet nie hoe lank dit sal duur voor ons weet wat die hof beslis nie; dit kan twee dae, twee weke of selfs twee maande wees.”
Alles vir Woensdag 28 November 2018
Seun (8) verdrink in riooldam
“Sy maats het huis toe gehardloop om hulp te ontbied.”
Eskom: Donker prentjie ondanks nuwe finansiële hoof
Hy het erken die benarde situasie by Eskom kan nie oornag omgedraai word nie. Inteendeel, daar word verwag dat die maatskappy se boeke eers teen 2023 verbetering sal begin toon.
Video: Burre wil mense weer laat glo
“As ons in die liewe Vader glo en in mekaar glo, dan kan ons die droogte oorwin.”
Vyf verdagtes dalk met talle onopgeloste sake verbind
“Twee verdagtes is agtervolg terwyl hulle verskeie huise beloer het. Polisiebeamptes het hulle gekonfronteer en verskeie items wat tydens huisbrake gesteel is, is in die voertuig gevind, tesame met toerusting wat tydens inbrake gebruik word.”
Mediakenners oor moordenaar, Huisgenoot-joernalis se liefde
Hierdie joernalistieke integriteit het juis weer hierdie naweek onder die soeklig gekom nadat ʼn mediahuis ʼn joernalis geskors het wat glo te nou by ʼn moordenaar in die Krugersdorp-afspraakmoordsaak betrokke geraak het.
Drie van Stutterheim in hof ná geweld
Die situasie op die dorp was vanoggend kalm nadat gewelddadige betogings weer begin vandeesweek opgevlam het.
Wolprodukte vir jou uit die hart van Namakwaland
“Waar daar wol is, is daar ‘n weg.”
Hoekom raak vroue verlief op gewelddadige misdadigers?
Hoe kan sy? En wat het haar besiel? Dis van die vrae wat mense oor dié soort verhoudings vra.
Twee sit lank ná moord op bejaarde boer
ʼn Plaaswerker het in die moordenaars se pad gekom en hy is in albei sy bene geskiet.
Foto’s: Afrikaanse sangers smeul in glanskalender
Talle van die land se vooraanstaande Afrikaanse kunstenaars het voor die kameras gesmeul en is nou in ʼn spoggerige kalender te sien wat vir liefdadigheid verkoop word.
‘Dros-verkragting’: Beskuldigde 14de op hospitaalwaglys
Die beskuldigde het soos by sy vorige verskynings met sy kop geboë in die beskuldigdebank gestaan en vandag voortdurend sy oë gevryf en gesnuif.
Elmé Churr sing openingslied van Ice Spectacular-vertoning
“Dit is ʼn regte saamsingtreffer wat oud en jonk kan geniet.”
Hoof gee matrieks glo antwoorde
Die hoof van ʼn hoërskool aan die Oos-Rand is verplaas en word dissiplinêr ondersoek nadat hy glo tydens die matriekeindeksamen vir leerders die antwoorde gegee het vir geografie se eerste vraestel.
Gordhan boos oor EFF se aanklagte
”Hy het ook verduidelik dat sy dogter nie geldelik baat gevind het by staatsake nie en ook nie sake met enige staatsliggaam gedoen het nie.”
ʼn Kersfees met regte-egte speelgoed
Gee vanjaar vir die kinders in jul familie geskenke waarmee hulle ure sal speel, en wat op die koop toe sommer ʼn liefde vir hul Moedertaal sal kweek.
Pendelfiets met toervermoë
As jy al ooit gewonder het of jy eendag ʼn Harley wil besit, kan jy nie verkeerd gaan met die Sport Glide 107 nie, skryf Brian Cheney.
Nuuskommentaar: Slegte nuus en lojaliteit
Skynbaar is al hoe meer mense openlik daaroor dat hulle nie meer die nuus volg nie, want “dit is alles slegte nuus”. In die proses ly hulle skade, maar ook die entiteite wat hulle verteenwoordig, soos die Afrikaner of Afrikaanssprekendes.
Resep: Basiese mayonnaise
Dit is makliker as wat jy dink!
Drie dood, een beseer toe motor rol
By hul aankoms op die toneel het IPSS Medical Rescue se mediese reddingspan vasgestel dat drie van die insittendes, almal mans, geen tekens van lewe getoon het nie.