Packham is voorheen op borgtog van R75 000 vrygelaat, maar regter Elizabeth Baartman het op 20 Desember sy borgtog teruggetrek nadat hy probeer het om met sy voormalige minnares kontak te maak deur ʼn gemeenskaplike vriend.
Alles vir Dinsdag 26 Februarie 2019
Speel saam: Boer op jou eie plaas in jou agterplaas!
Met die reuk van varsgebakte beskuit in die lug en ʼn koffie boeretroos in jou hand kan jy nou self leer boer – in die gemak van jou eie huis.
Eskom steeds onder soeklig voor Zondo-kommissie
Die werksaamhede van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping is vanoggend voortgesit nadat Jabulani Mabuza, voorsitter van Eskom, se getuienis Maandagmiddag afgesluit is.
Voortrekkers gaan nóg groter om renosters, kinders te help
“Deur hul afgryslike vernietigingswerk pleeg die stropers sonder twyfel ʼn misdaad teen die mensdom. Hulle steel ons kinders se toekoms.”
Nuwe inligting ná moord op geliefde veearts
“Hierdie was goed beplande rooftogte. Dit het egter in dié geval skeefgeloop want Malan het hulle gegryp.”
Mboweni se balanseertoertjie
Dat Mboweni die probleem van die oneffektiewe staatsdiens wat die begroting dreineer, pak, en dat hy die vermindering van poste en die vermindering van voordele in vooruitsig stel, is uiters noodsaaklik, maar ook besonder dapper in ’n verkiesingsjaar.
Gesin moet opdok ná werker ontlasting moes drink
Volgens die Menseregtekommissie het die drie beskuldigdes hul werknemer herhaaldelik die k-woord genoem en daarna ontlasting uit die rioolmangat geskep en hom gedwing om dit te drink.
Goeie nuus vir Anglo American se aandeelhouers
Die diverse myngroep Anglo American het aangekondig dat hy vir die boekjaar tot einde Desember ’n wins voor belasting van $4,37 miljard behaal het.
Anton Hartman-vleuelklavier vind tuiste by FAK
“Ek hoop die klavier sal gelukkig hier wees. Ek is seker Anton Hartman sou baie trots daarop gewees het.”
Varsitybeker: Maties bó aan punteleer
Die Stellenbossers het hul houvas op die punteleer verstewig nadat hulle 50 punte teen CUT opgestapel het.
Boere sê waarom jy moet inskryf vir ‘Boer soek ʼn vrou’
Frikkie sê voornemende boere wat wil inskryf, maar wat ʼn bietjie skrikkerig is, moet sommer net die bul by die horings pak. “Steek jou bangheid in jou sak, want jy sal glad nie spyt wees nie!”
Vrou weer in hof oor babalykie op ashoop
Twee plaaslike inwoners wat na vuurmaakhout gesoek het, het toevallig op die liggaam van die rooikop babadogtertjie, later genoem Gabrielle, afgekom.
Só kan jy 60 dae lank gratis Showmax kyk
Intekenare van DStv Compact en Compact Plus kry Showmax vir twee maande gratis. Hier is wat jy van dié aanbod moet weet.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die jongste motornuus
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die jongste CAR-tydskrif en daar is onderhoude met George Mienie van Autotrader oor die Motor van die Jaar-kompetisie en Garth Rhoda oor die Kaapstad-motorskou.
Dodetal styg ná gru-ongeluk op Moloto-pad
ʼn Gepantserde voertuig was een van die voertuie wat in dié botsing betrokke was.
Helmut Lotti is terug met ʼn splinternuwe CD!
Die David Gresham-platemaatskappy stel met trots die wêreldbekende Belgiese tenoor, sanger en liedjieskrywer Helmut Lotti se nuutste album Soul Classics In Symphony vry.
Hoe kleurblind is jy? Doen dié toets
Navorsing wys dat ons geslag, ouderdom en selfs die taal wat jy praat ʼn invloed kan hê op hoe jy kleure en skakerings van kleure onderskei.
ANC-woordvoerders glo gepos ná bewerings van teistering
Die party meen glo die twee beamptes kan nie namens die party praat terwyl dié storm om hul koppe woed nie.
Resep: Hoe om tamatiesous te maak
Jy kan maklik jou eie tamatiesous maak!
Padtoets: Sorento, die perfekte middelweg
Sy troefkaart is wel dat hy ʼn gemiddelde brandstofverbruiksyfer van 7,0 ℓ/ 100 km werklik kan behaal – puik vir dié grootte voertuig.