“Minister [Bheki] Cele se leierskap het geen verskil gemaak aan die syfer van tien moorde per dag in ons provinsie nie, tog meen hy dit is nie nodig vir verdere ingryping nie.”
Alles vir Dinsdag 9 April 2019
Resep: Garnaalpasta met tamatie en basielkruid
Hierdie pasta is baie indrukwekkend, maar eintlik baie eenvoudig.
Boepie-blues: ‘Daar is nog baie tyd’ en ander dinge wat jy nie wil hoor nie
“Nadat ek my histerie-trane in die badkamer by die werk gaan afdroog het, kry ek ʼn boodskap van my man: ‘Ek werk vandag by die huis. Ek sal die goed in die kamer opruim’.”
Robbie Wessels se Lambie-liedjie betree Afrikaanse Top-20
Die musiekvideo vir dié snit het al bykans 106 000 trefslae op YouTube.
‘Conscious Caracal’: ’n Eerste onderhoud met Ernst van Zyl oor Twitter
In hierdie onderhoudepisode gesels Daniël Eloff en Paul Maritz van Podlitiek met Ernst van Zyl. Hierdie is ’n eksklusiewe en eerste onderhoud met Van Zyl sedert hy homself bekendgemaak het op sy Twitter-profiel.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika se Nasionale Swemkampioenskap het gister in Durban begin.
Lesersbrief: Hulle hou jou seker besig…
“Hulle hou jou seker goed besig, hè?” Wel, noudat jy vra…
Talle vas ná beamptes op toetsstasie toeslaan
Sewe mense is in hegtenis geneem nadat daar op ʼn private voertuigtoetsstasie in Lephalale (Ellisras) in Limpopo toegeslaan is.
Bestuurder van leë bus doodgeskiet
Die 23-jarige busbestuurder is in die bors geskiet. Hy is op die toneel dood verklaar.
Timol-moordsaak: Rodrigues hoor nie oor aansoek
Daar is tydens die aansoek aangevoer dat Rodrigues voordeel moet trek uit die amnestie wat oudpres. Nelson Mandela aangekondig het vir politiek gemotiveerde misdaad wat voor 1994 gepleeg is.
Moet ons tevrede wees met die minimum standaard?
Slegs meriete en verdienste sal die Suid-Afrikaanse samelewing, onder meer die staatsdiens, verhef tot ʼn aanvaarbare standaard van uitnemendheid waar ons behoort te wees.
Meer as 4 000 polisielede het ʼn misdaadrekord
Meer as 4 000 lede van die land se polisiepersoneel het ʼn misdaadrekord, het die minister van polisie, genl. Bheki Cele, in die parlement aangekondig.
Gedagte vir die dag: Stroop alles af wat jou spoed kan vertraag
Laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop. (Hebreërs 12:1)