“Sy het ook gesê dit sal vir juffrou én die mammas wat nie weet hoe om te verduidelik nie, help,” lag sy.
Alles vir Saterdag 30 Mei 2020
De Kock kry meeste benoemings
Die aggressiewe paaltjiewagter kan op 4 Julie met ses toekennings wegstap. Hy is onder andere vir die toetsspeler van die jaar, sowel as die speler van die jaar benoem.
#JongStemme: Gen Z en die post-pandemie-ekonomie
Generasie Z, dit wil sê ek en my medestudente en jong werkendes in hul vroeë twintigs, bevind onsself tans in ’n eienaardige posisie, skryf Brigitte Geyer, ’n derdejaarstudent in BA (Regte) aan die Universiteit van Pretoria.
‘Briekaandraai’: Nuwe radiodrama oor magstryd in die media
Dít is die opwindende en aktuele storielyn van Maroela Media se splinternuwe radiovervolgverhaal, Briekaandraai, geskryf deur Leon van Nierop.
Ál meer ouers kies nou ’n vorm van tuisonderrig
Karin van Oostrum, uitvoerende hoof van die Pestalozzi Trust, sê dié regsfonds vir tuis- en burgerlike onderwys word sedert verlede week oorval met navrae oor tuisonderrig.
Vakbond gaan hof toe oor heropening van skole
Die vakbond het vroeër vandeesweek gesê Angie Motshekga is onverantwoordelik om leerders gedurende die Covid-19-pandemie terug te stuur skool toe.
Denel-werknemers sonder salarisse óf antwoorde
Nóg Denel nóg die regering speel oop kaarte met bekommerde werknemers.
Freek Robinson tree af
“Die klein heldedade van gewone Suid-Afrikaners het ook ʼn onuitwisbare indruk op my gemaak.”
Man in hof oor 27 sakke dagga
Polisiebeamptes het die bestuurder van een van die voertuie genader waarna albei voertuie deursoek is.
Covid-19-statistieke: Soveel gevalle nou in SA
Nog 34 Covid-19-verwante sterftes is intussen aangemeld.
Gedagte vir die dag: God se manier
Hulle wil niks van God se manier van vryspraak weet nie; hulle probeer dit op hulle eie manier kry. (Romeine 10:3)