SpaceX het pas die eerste private maatskappy geword om mense na die ruimte te neem.
Lees meerAlles vir Saterdag 30 Mei 2020
Covid-19-statistieke: SA steek die 30 000-kerf verby
Meer as 20 000 van dié gevalle is in die Wes-Kaap aangeteken.
Só baat toerisme by vlak 3
Jagbedrywighede kan gedurende vlak 3 van die afsonderingstydperk voortgaan.
Luister: Griekwagebed – Die vekeerde pat
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, “Die vekeerde pat”, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
George Floyd: Polisiebeampte vas vir moord; chaos duur voort
Betogings woed tans in meer as 20 Amerikaanse stede met talle betogers wat tot op hede in hegtenis geneem is. Die betogings het ook reeds twee lewens geëis.
‘Mees gesoekte verdagte’ doodgeskiet
Die betrokke verdagte is gesoek in verband met verskeie misdade waaronder gewapende roof, sakeroof, transitoroof en motorkaping.
Vlak 3: Dié openbare vervoer nou toegelaat
Prasa se Metroraildiens is nog nie gereed om voort te gaan nie, maar mense kan nou vir werk vlieg en oor provinsies heen reis.
Knysna-munisipaliteit: Hoës bedank oor ‘roekelose besteding, binnegevegte’
Haar pogings om dinge reg te ruk is ook ondermyn deur samesweringsteorieë en gerugte wat deur munisipale amptenare versprei is.
Fopnuus of feite: Wys ʼn video werklik hoe sigarette na SA gesmokkel word?
‘n Video van Zimbabwiërs wat sigarette na Suid-Afrika smokkel doen die rondte op sosiale media. Is dié videos eg? Maroela Media het gaan uitvind.
Federer ontroon Messi op Forbes-lys
Tennisheld nou die hoogsbetaalde sportster ter wêreld.
Ontsnapte gevangenes soek
Dié gevangenes is reeds gevonnis vir ernstige misdade waaronder roof en verkragting.
Man kritiek ná hy deur dak val
Die man is ernstig beseer toe hy tussen agt en tien meter grond toe geval het.
82-jarige ontsnap huisbrand
Die bejaarde man kon daarin slaag om net betyds weg te kom voordat die huis in puin gelê is.
SpaceX -prototipe ontplof
SpaceX se ruimtekapsule Crew Dragon sal egter steeds na verwagting vandag gelanseer word.
Trump beëindig VSA se verhouding met WGO
“China het totale beheer oor die Wêreldgesondheidsorganisasie,” het Trump gesê.
Covid-19: Dís hoeveel hospitaalbeddens SA kort
Suid-Afrika sal waarskynlik die hoogtepunt van die pandemie in Julie of Augustus bereik en die regering spook om duisende hospitaalbeddens aan te skaf.
Harry Kalmer, Jaco Jacobs se boeke eersdaags in Nederlands vertaal
Die PEN Afrikaans Vertaalfonds het vandeesweek bekendgemaak dat “In ’n land sonder voëls” deur Harry Kalmer en “’n Goeie dag vir boomklim” deur Jaco Jacobs in Nederlands vertaal gaan word.
Sport op vlak 3: Só gaan dit werk
Daar was ook vrae oor sportsoorte soos branderplankry en gholf.
Dis nie verby, sê OB ná Konstitusionele Hof-beslissing
“Die hooggeregshof het nog nie die hersieningsaansoek van die minister en ander partye aangehoor nie.”
Onduidelikhede oor sentrums vir vroeëkinderontwikkeling opgeklaar
Slegs graad R-leerders wat tans onder die Skolewet val, sal op 6 Julie toegelaat word om terug te keer skool toe.