Die slagoffer se kêrel het by die munisipale kantore ingebars en ʼn argument het tussen die twee ontstaan.
Alles vir Vrydag 15 Oktober 2021
Kry jou grasperk gereed vir die somer
Met die regte raad en geskikte toerusting, kan jy nou jou droomgrasperk ʼn werklikheid maak.
Wat skuil agter dié niesbui?
“Allergiese rinitis, griep en verkoue word gereeld met mekaar verwar. Tog is daar verskille in die oorsake, simptome en behandeling van elke toestand.”
Grondwethof se Khampepe, Jafta tree ook af
Die twee ervare regters se aftrede volg kort na dié van voormalige hoofregter Mogoeng Mogoeng.
Covid-19-statistieke: Steeds minder as duisend nuwe gevalle
In hierdie stadium is daar 23 341 aktiewe gevalle van die virus landwyd en ʼn kwart van die nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal.
Taakmag bevry twee ministers, adjunk in gyseldrama
Die politici het met militêre weermagveterane vergader toe die groep mense hulle Donderdagaand in die hotel aangehou het.
Man gevonnis wat pa, vriend vermoor
Renaldo van Wyk (31) het sy pa en vriend in ’n woedeuitbarsting aangeval.
Gedagte vir die dag: Christus, die Woord
In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie ’n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. (Johannes 1:1-3)