Maroela Media bied graag luistergenot aan sy lesers. Vanjaar is dié podsendings die meeste op Maroela Media geluister.
Alles vir Woensdag 29 Desember 2021
Murgpypmoeg: Te moeg om moeg te wees
My skuldige hart prewel saggies: “Jammer, Here, ek weet U vra ons moet altyd dankbaar wees. Kan ek maar net vanaand moeg wees?”
G’n ‘groot drie’ rampspoedig vir Aus Ope
Intussen sal ander groot name in tennis moontlik ook die Ope misloop weens allerlei beserings én Covid-19.
WGO waarsku oor Omikron-gevaar terwyl gevalle opskiet
Die getal nuwe gevalle het verlede week wêreldwyd met 11% opgeskiet en verskeie regerings is gedwing om ʼn moeilike balans tussen inperkings en die behoefte om ekonomieë en samelewings oop te hou, te vind.
Polisie rou oor twee se dood
Een van die polisielede is glo deur haar kêrel doodgeskiet, terwyl die ander lid onverwags in ʼn motorongeluk dood is.
Nuwe reëls oor kwarantyn, isolasie weer opgeskort
Die departement sê die hersiening van die besluit is gegrond op verskeie “wetenskaplike faktore”.
Covid-19-statistieke: Minder as 200 000 aktiewe gevalle
Só lyk die jongste Covid-19-syfers.
Luister: My son sak weg
“Eendag sal alles volmaak wees en eendag sal ek weer nuut wees, net ek en dié wat voor my gegaan het, saam my God.”
Resep: Lekkerbek melkpap met braaisous
‘n Paptert is ‘n ou gunsteling om te bedien saam met ‘n braai. Probeer ons weergawe van dié braaitreffer.
Gedagte vir die dag: God skrik nie!
“Ek het nie die krag om aan te gaan nie. Ek het geen doel om voor te lewe nie. Is ek so sterk soos klip, en is my lyf van brons gemaak? Nee, ek is hulpeloos.” (Job 6:11-13a)