“By Laerskool Eduplex word kinders geleer hóé om te dink en nie wát om te dink nie.”
Alles vir Vrydag 9 Desember 2022
ʼn Dagbeplanner wat lewens verander
Dit is ʼn ideale Kersgeskenk wat jou daagliks gaan inspireer en terselfdertyd hulpbehoewende vroue en meisies bemagtig.
Aanlyn skole is hier om te bly!
Die aanlyn skool Breinlyn beskryf onlangse nuusberigte wat daarop sinspeel dat hierdie tipe skole leerders gefaal het, as misleidend en betreurenswaardig.
Wat is die punt? vra Dupont
Die Franse kaptein het ook die deelname van Suid-Afrikaanse spanne aan die Kampioenebeker bevraagteken.
Wenner: ’n Kajuit vir twee op ʼn luukse bootreis … en meer
Hier is die wenner van Super Events met Kurt Darren en Maroela Media se bootreiskompetisie.
Foto’s: Rustenburg onder water
Sowat 125 mm reënval het binne ʼn uur op die dorp uitgesak.
SA landbousektor blom
Inkomste uit die landboubedryf het met ʼn aansienlike 11,9% toegeneem en selfs meer mense word in diens geneem.
SA se goedkoopste motortjie gekuur
Die ontwerp is nou mooi opgekikker en onder die kap is daar lekker vernuwing.
Ooreenkoms skep grootste magsbasis in landbou
Gesamentlike standpunte en projekte tussen die twee organisasies bring die grootste stem van boere op een platform byeen.
Skryfnet: Spaar R800 op twee Skryfnet-kursusse hierdie Kersfees!
Skryfnet: Hierdie Kersfees kan jy jou eie en/of iemand anders se skryfdrome waar maak met ʼn baie unieke geskenk. Bespreek nou vir twee 2023-skryfkursusse en kry R800 afslag! Dit beteken jy kan jouself met twee kursusse bederf of een as ʼn geskenk weggee vir ʼn vriend!
Powell kies sy grofgeskut vir Harlequins
Met spelers soos Eben Etzebeth, Siya Kolisi, Makazole Mapimpi en Bongi Mbonambi in die opdrafspan, kan die Sharks laaste teen die Engelse span lag.
15de jaar van ‘BSV’ in nuwe jaar gevier
Marciel Hopkins kies in Januarie weer koers na plase reg oor die land waar hubare boere – en selfs ʼn boervrou – na ware liefde soek in die 15de seisoen van ‘Boer soek ‘n vrou’.
Video: Reuseontploffing laat Bloem sonder krag
Beeldmateriaal van die voorval wys hoe inwoners uit hul huise hardloop terwyl hul buurt in ʼn rookwolk bedek word.
Boek: Nic van Wyk se ‘Brood en botter’
Dié Kokkedoor-beoordelaar vier sy kulinêre mondigwording met ʼn keur van onthoukos uit sy kinderdae, restaurantkos met ʼn kinkel en sy gunstelinghartkos.
Nuwe modelle en verspreider vir Indian Motorcycles
Tuning Fork het die verspreiding van Indian se modelle oorgeneem en kon hy nou met die nodige kontantinspuiting die nuutste Indians invoer.
Legendariese veteraan-vlieënier sterf
Johnny Johnson was die laaste oorlewende bemanningslid van die Britse Lugmag se 617-eskader, wat sleuteldamme in Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog vernietig het.
Mosambiekse korrupsieskandaal swaar gestraf
’n Hof in Mosambiek het Woensdag die seun van oudpres. Armando Guebuza en twee voormalige spioenbase elkeen 12 jaar tronkstraf opgelê vir hul aandeel in ’n grootskaalse korrupsieskandaal wat dié land se regering lamgelê het.
Luister: Is ʼn goeie velsorgroetine vir mans noodsaaklik?
Kan mans maar staatmaak op daardie een botteltjie in die stort waarmee hulle hulself elke dag van kop tot toon was?
Lesersbrief: 16 dae-veldtog herinner aan kwesbaarstes in die samelewing
Om net fisies weg te kom, is nie die einde of die oplossing nie. Hierdie vroue en kinders word ook emosioneel, verstandelik en geestelik geteister.
Daar is altyd ʼn weg uit ʼn mishandelende verhouding
Daar word aangevoer dat daar 13 701 vroulike slagoffers van aanranding met die doel om ernstig te beseer tussen Julie en September 2022 was.