ʼn Man van Krugersdorp aan die Wes-Rand is vermoor nadat hy voor sy huis gekaap en ontvoer is.
Alles vir Maandag 15 Mei 2023
Ramaphosa en ander swak mans rig groot skade aan
Ramaphosa is egter nie die enigste swak man wat skade aanrig nie. Hy stel hulle ook aan in sy kabinet.
Moet ons bang of bly wees oor kunsmatige intelligensie?
Met al dié veranderinge wat tans plaasvind en wat nog op pad is, kan daar net gestel word dat die toekoms daarvan onseker is. Is die rigting waarin die mensdom tans beweeg die regte een?
Bosbessies bobaas teen blaasinfeksie
Hoewel bosbessies veilig is om te eet, kan te veel bosbessiesap jou risiko vir nierstene verhoog. Individue wat bloedverdunners soos warfarin neem, moet veral versigtig wees.
Hofaansoek om R50 miljoen-skenking aan Kuba finaal te stop
Die burgerregteorganisasie AfriForum verskyn Maandag in die Pretoriase hooggeregshof met ’n hersieningsaansoek om die regering se besluit om R50 miljoen aan Kuba te skenk, finaal te keer.
Verbruikersake: So maak jy jou aftreegeld meer
Jy kan egter die aftreespaarstryd wen as jy die regte beleggingsbesluite te neem. As jy die uitdaging ernstig opneem en positief optree, kan jy nog jou spaarstatus verbeter. Ina Opperman verduidelik wat ʼn nuwe studie hieroor wys.
Jong man vermis in see by Port Shepstone
ʼn 19-jarige man het vroeg Sondagoggend in die see by Oslo-strand in Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse Suidkus verdwyn.
Gevaar van fase 7-beurtkrag bly
“Dit gaan ʼn rowwe week wees as gevolg van lae windopwekking en ʼn groter vraag as gevolg van die koue.”
Luister: Hoe lyk die onderwysvraagstuk van ons tyd?
In hierdie episode gesels dr. Dirk Hermann saam oor die uitdagings wat Afrikaanse onderwys in die gesig staar en bespreek oplossings daarvoor.
Gedagte vir die dag: Jy is wonderlik gemaak!
God het die mens in ooreenstemming met Homself geskep; volgens sy eie beeld het God hulle geskep; manlik en vroulik het Hy hulle geskep. (Genesis 1:27)