Vier jaar nadat die Wes-Kaapse hooggeregshof voorwaardes aan Prasa gestel het om behoorlike spoorveiligheid in te stel, word pendelaars steeds nie beveilig nie weens ʼn hofgeding met veiligheidsmaatskappye en ʼn tenderproses wat sloer.
Alles vir Maandag 6 November 2023
Vrae oor kos vir GP-hospitale uit Limpopo gekarwei word
“Waarom verskaf ʼn ingenieursmaatskappy, ʼn sekerheidsfirma en ʼn motorwerkswinkel kos aan hospitale?”
Maroela se Bruid van die jaar: Wen ’n tweede wittebrood
Skryf in as Lentebruid en staan die kans om ‘n tweede wittebrood te wen!
Emosionele Erik wen PGA
Die boorling van Bellville het die dag voor die aanvang van die toernooi die slegte nuus gekry dat een van sy boesemvriende terminale kanker het.
Woord: vief
Ken jy die woord “vief”?
‘Anargie’ in Johannesburg ál groter moontlikheid
“Die woede en frustrasie van inwoners sal plek maak vir gewelddadige betogings, tensy iets nou gedoen word.”
Agoa-beraad het min vermag vir SA – DA
Onsekerheid eers oor Suid-Afrika se kanse om sy Agoa-handelsooreenkoms met die VSA te hernu.
Sepiegids: Febé is jaloers in ‘Binnelanders’; Rossouw braak gal oor Jacques in ‘Diepe waters’
In “Suidooster” gaan Ty se verbeelding op hol en Lee-Roy besoek die verlede in “Arendsvlei”.
Wes-Kaap lok weer miljoene toeriste
Kaapstad is reg om die rooi tapyt vir toeriste uit te rol en sê die toename in besoekersyfers is ʼn neiging wat na verwagting gaan voortduur.
Agoa help bande versterk, uitbou
“Ek het eerstehands gesien hoe Agoa ondernemings en entrepreneurs in Suid-Afrika ondersteun,” sê Busisiwe Mavuso, uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa (BLSA).
Waar begin reformasie?
Onder die invloed van reformatore soos Martin Luther, Johannes Calvyn en Guillaume Farel het die kerk terug na die Skrif toe reformeer. Die kerk en die samelewing was daarna nooit weer dieselfde nie.
Lesersbrief: Wie is môre se leiers?
Hedendaagse “leiers” is gewild. Solank ʼn sogenaamde leier ons heuning om die mond smeer, ondersteun ons hulle. Mense sonder ruggraat wat slegs iets tot voordeel van hulself doen en bogger die res.
#JongStemme: Prefekte: gekies of gekoop?
Ek was ʼn prefek en het toe al besef hoe korrup daardie sisteem is. Ek praat ook nie van alle prefekte nie, want daar is altyd diegene wat dit verdien.
Springbokke ‘simbool van apartheid’, sê Malema nou
Die EFF het ’n week gelede nog die Springbokke se oorwinning in Frankryk as inspirerend bestempel, maar nou het leier Julius Malema van deuntjie verander en meen hy die Bok moet waai.
Alonso weer terug op die podium
“Ons hou aan veg tot die heel laaste ronde.”
Resep: Sappige varkblad
Hierdie stuk varkvleis sal jou mond omtrent laat water.
Twee vasgetrek vir Megan Griesel-moord
Twee verdagtes is verlede week in hegtenis geneem en het reeds in die hof verskyn in verband met die voorval verlede maand in Lydenburg, Mpumalanga, waar winkels beroof en Megan Griesel (20) doodgeskiet is toe sy glo in die kruisvuur beland het.
Man in huisroof in Gqeberha vermoor
Verdere ondersoek het die polisie na ʼn huis in Van Plettenbergstraat gelei waar die eienaar van die huis op sy bed aangetref is.
Novak – die meester van Parys
Novak Djokovic het die eerste speler ooit geword om 40 ATP 1000-titels in te oes.
Rassie gaan glo weer leisels as Bok-breier oorneem
Rassie Erasmus sal glo terugkeer as afrigter van die wêreldkampioen-Springbokke, met Jacques Nienaber wat as afrigter by die Ierse klub Leinster sal aansluit.